Laerskool Ellisras
Laerskool Ellisras rugby players bring the energy
Laerskool Ellisras rugby players is full of mud, sweat, and smiles! Now the countdown to the tour begins .Laerskool Ellisras spog met netbal prestasies
Laerskool Ellisras netbalmeisies het hul harte uitgespeel hierdie naweek! Proud of every player, and a special congratulations to the teams who took medals home! ...Laerskool Ellisras gholfspelers presteer by die Interlaer
The golfers had a ball today! Baie geluk aan die Rassie gholfers wat so mooi presteer het by die Interlaer.The A team landed in ...Laerskool Ellisras redenaars vaar uitmuntend
Baie geluk aan al Laerskool Ellisras redenaars, wat uitnemend gevaar het gedurende die ATKV Redenaars Semi-Finaal. Ons is geweldig trots op jul elkeen!Laerskool Ellisras Openday theme was ‘Rassies Gives You Wings’
Lephalale Mall was thrilled to be a part of Laerskool Ellisras’s Grade R and 1 Open Day this weekend. With the exciting theme ‘Rassies ...Laerskool Ellisras leerders geniet die sportdag
Laerskool Ellisras en Laerskool Krugerpark het mekaar op die sportveld uitgedaag gister. The love of the sport prevailed once again. Baie geluk aan elke ...Laerskool Ellisras leerder neem deel aan die boogskiet kompetisie
Laerskool Ellisras is super trots Angelique se 2de keer wat sy boogskiet kompetisie deelneem. 1ste kompetisie van Ellisras H/S 2de plek uit 16 vir ...Laerskool Ellisras redenaars laat die tonge klap
Agt leerders van Laerskool Ellisras die Redenaars het na die semi-finale ronde van die ATKV (Limpopo) deurgedring en het hul standpunte en argumente op ...Laerskool Ellisras se Eerste Netbalspan
Baie geluk aan elke leerder! Laerskool Ellisras se Eerste Netbalspan.Laerskool Ellisras Skoolleiers 2024
Laerskool Ellisras Skoolleiers 2024: Baie geluk aan die volgende leerders. Dogters: Seuns:Laerskool Ellisras kraai kultuur
Kultuur is by Laerskool Ellisras net so belangrik soos Akademie en Sport, omdat dit vir kinders selfvertroue, selfdissipline en selfrespek leer. Hierdie leerders het ...Laerskool Ellisras Rugby kook
Drie van Laerskool Ellisras se rugby seuns is gekies om ondeskeidelik vir die o12 en o/13 provinsiale rugbyspanne te speel. Hierdie leerders maak hul ...- Laerskool Bosveld PrimaryLaerskool EllisrasLaerskool Julian MullerLaerskool Marble HallLaerskool WarmbadLimpopoRegional News
Laerskool Krugerpark spog as Waterberg Swem Interlaer Wenners
“Hulle het hier aangekom soos n blou golf, en so het hulle die trofee kom haal!” Dit was die woorde van die aankondiger tydens ... Laerskool Ellisras eerstespanne
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Laerskool Ellisras se eerstespanne met trots. Rugby Bulle-Suidspan Netbal Hokkie KrieketLaerskool Ellisras se 1ste Netbalspan vir 2022
Hiermee dan die Laerskool Ellisras se 1ste Netbalspan vir 2022. o. 13 A (Eerste Span) Bridget Schoeman Bianca Theron Kiana de Vries Renandi Beetge ...Laerskool Ellisras se 2de Netbalspan
Hiermee Laerskool Ellisras se 2de Netbalspan hartlik geluk aan al die dogters wat gekies is: 1.) Luthando Khumalo 2) Chanel Dickinson 3) Karla du ...Laerskool Ellisras Distrik Atletiek span
Laerskool Ellisras Distrik Atletiek span Lize Miller Limay Drotskie Jandrè Fourie Riandro Meyer Chantè van Tonder PG Steenekamp Migael Malherbe Mieke Prinsloo Danielle du Plessis ...Laerskool Ellisras Rugby o.12 en 0.13 Toerspan
Hiermee Laerskool Ellisras o.12 en o.13 Rugbyseuns Toerspanne wat in die vakansie gaan toer: Amihr Schoeman Franco Wolfaardt Tino Roberts Niel Roux SW Potgieter ...


















