Laerskool Ellisras Rugby kook
ADVERTISEMENT
Drie van Laerskool Ellisras se rugby seuns is gekies om ondeskeidelik vir die o12 en o/13 provinsiale rugbyspanne te speel. Hierdie leerders maak hul skool baie trots. Hierdie drie leerders is: Tyriq Olyn, Koketso Mashita en PG Steenekamp.
Koketso Mashita
PG Stenekamp
Tyriq Olyn
deur Desiree Ferreira










