Laerskool Fontainebleau rugbyspelers gekies vir die “Red Squad” oefengroep
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende rugbyspelers van Laerskool Fontainebleau wat verkies is tot die “Red Squad” oefen groep vir 2026 . Julle maak ons trots.
- Emiel Pretorius
- Miguel Rooskrans
- Thomas du Plessis












