Hoërskool Framesby Gr 12 leerders presteer
ADVERTISEMENT
Nege van Hoërskool Framesby se graad 12-leerders het op 13 April 2026 die Voortrekkers se Hoofleierswageksamen geslaag. Hulle het hul hele hoërskoolloopbaan lank hard gewerk om hierdie prestasie te kan behaal. Die leerders is:
Francois Smit
Daniel Stofberg
Maynard Crous
Ruben Bouwer
Enye Smit
Annree van Zyl
Wion Venter
PJ Louw
Darius van Nieuwenhuizen










