Die Voortrekkers Oos-Kaap
Graad 7-leerlinge het die Voortrekker Nasionale Toetskamp bygewoon
Voortreflike Voortrekkers Graad 7-leerlinge van verskeie Oos-Kaap skole het die Voortrekker Nasionale Toetskamp te Boknes bygewoon. Tydens hierdie kamp word jeuglede geëvalueer op 3 gebiede: ...Gebiedsjeugleiers verkies vir Die Voortrekkers Oos-Kaap
Op 1 Mei is Annree van Zyl (Hoërskool Framesby) en Pieter Conradie (Hoërskool Pearson) verkies tot Gebiedsjeugleiers van Die Voortrekkers: Oos-Kaap vir 2024/2025. Gebiedsjeugleiers ...Gebiedsjeugleiers verkies vir Die Voortrekkers Oos-Kaap
Op 1 Mei is Annree van Zyl (Hoërskool Framesby) en Pieter Conradie (Hoërskool Pearson) verkies tot Gebiedsjeugleiers van Die Voortrekkers: Oos-Kaap vir 2024/2025. Gebiedsjeugleiers ...Die Voortrekkers Oos-Kaap hou van kamp
Die Boknes Verkenner en Kaba Selfbehoudkamp is ‘n jaarlikse hoogtepunt vir Oos-Kaap Voortrekkers. Gedurende die Maart skoolvakansie kom kinders van reg oor die Oos ...




