Die Voortrekkers Ruiterwag
Voortrekker lede ontvang nasionale toekenning
Ingesluit inligting oor Oos-Kaap leerlinge en onderwyseres. Jeuglede van Die Voortrekkers kan in hul graad 12 jaar die bekroonde Presidentverkenner toekenning op nasionale vlak ...Voortrekkers hou van Avontuur
Tydens die afgelope skoolvakansie het 40 Hoërskool leerling as lede van die Voortrekkers vanuit die Oos en Noord Kaap op Eersterivierstrand bymekaar gekom vir ...- Die Voortrekkers RuiterwagEastern CapeGauteng PretoriaPort Elizabeth and SurroundsPTA NorthRegional News
Oos-Kaap Voortrekkers hou koers
Op Vryheidsdag het 30 Hoërskool Leerlinge van verskeie skole in Gqeberha, Uitenhage en Despatch as deel van die Voortrekkers beman met kaart en kompas ... - Die Voortrekkers RuiterwagEastern CapeGauteng PretoriaHoërskool DespatchHoërskool FramesbyHTS Daniel PienaarPort Elizabeth and SurroundsPTA NorthRegional News
Gebiedsjeugleiers verkies vir Die Voortrekkers Oos-Kaap
Op 27 April is Albert Hugo (Tuisonderrig leerder) en Mia Human van Hoërskool Despatch verkies tot Gebiedsjeugleiers van Die Voortrekkers: Oos-Kaap vir 2023/2024. Gebiedsjeugleiers ...




