Laerskool Ellisras gholfspelers presteer by die Interlaer
ADVERTISEMENT
The golfers had a ball today! Baie geluk aan die Rassie gholfers wat so mooi presteer het by die Interlaer.The A team landed in the 4th position. En die B-span en dogters het eerste plekke behaal. Aitsa Rassies, ons is trots!











