Afrikaanse Hoër Meisieskool leerder gekies vir die SASN-netbalspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk Milan Engelbrecht van Afrikaanse Hoër Meisieskoll wat gekies vir SASN-netbalspan! Dit wonderlike nuus en ‘n uitmuntende prestasie dat sy gekies is vir die o.16 SASN-span! Ons is ongelooflik trots op jou, Milan!










