AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Reddam House Bedfordview student takes debating talent to Harvard stage

  • The one habit that separates SA’s top-performing learners from the rest

  • Vrystaat-stoeiers blink uit by SAWF Greco-Roman Nasionale Kampioenskappe

  • New Horizon College Annual Fun Day a huge success

  • Hoërskool Bredasdorp sportsentrum droom groei


Gauteng JohannesburgHoërskool NoordheuwelKrugersdorp RoodepoortRegional News
Home›Regional News›Gauteng Johannesburg›[Onderhoud] Hoërskool Noordheuwel Rugby Eerstespankaptein – Kean Lourens

[Onderhoud] Hoërskool Noordheuwel Rugby Eerstespankaptein – Kean Lourens

By Karien Frans
7th May 2026
200
0

ADVERTISEMENT


Share:

Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Monnas en Nories hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie.  Ons gesels met die rugby eerstespankaptein van Hoërskool Noordheuwel- Kean Lourens.

Kean Lourens

Hoe was die voorseisoen vir hierdie span, en wat het dit vir julle gewys oor die groep se karakter, ingesteldheid en toewyding? Ons span het die afgelope paar weke teen baie sterk spanne gespeel en baie geleer oor waar ons op én van die veld af kan verbeter. Ons sterkste karaktereienskap is dat ons nooit sal ophou veg nie.

Wat maak vanjaar se eerstespan anders as vorige spanne, en hoekom moet ondersteuners opgewonde wees om julle hierdie seisoen te sien speel? Ons het verseker meer matrieks vanjaar as wat ons verlede jaar gehad het. Ondersteuners moet ons wedstryde kom kyk, want ons het die ondersteuning nodig. Ons is ’n span wat onverwags dinge op die veld toepas.

Wat gaan deur jou kop voordat jy die veld in jou skoolkleure betree, en wat beteken daardie geleentheid vir jou persoonlik? Die oomblik wat ek die veld betree, dank ek my Hemelse Vader vir nog ’n geleentheid om my span te lei en te speel. Ek voel altyd dankbaar dat ek die kaptein van my span kan wees.

Elke sterk span het sy eie identiteit — hoe sal jy julle span se speelstyl, ingesteldheid en gees beskryf?Ons het baie respek vir mekaar en ons afrigters. Ons speel baie deur ons voorspelers, omdat ons ’n baie dominerende pak het. Ons spangees is baie sterk, en ons dryf mekaar om die beste uit mekaar te kry.

Watter standaard het jy en jou span vir julself hierdie seisoen gestel, buiten net om wedstryde te wen?Ons wil alles doen tot eer en verheerliking van ons Hemelse Vader, en altyd nederig bly.

Watter wedstryd staan vir jou die meeste uit op die kalender, en wat maak daardie wedstryd so belangrik vir die span?Hoërskool Monument staan vir my uit, want dit is die wedstryd wat bepaal wie die beste in ons dorp is. Dit is ook belangrik vir toekomstige leerders wat moet besluit na watter hoërskool hulle wil gaan, en daarom is dit ook belangrik vir ons skool se bemarking.

Wie in hierdie span dink jy gaan mense hierdie seisoen verras, en wat maak daardie speler iemand om dop te hou?Ek dink Llewellyn Lourens, ons oopkantflank (6), is een van ons uitstaande spelers. Hy het verlede jaar aan die begin van die seisoen sy kakebeen gebreek en kon die hele jaar nie speel nie. Hierdie jaar is hy verseker iemand om dop te hou, veral oor die manier waarop hy die bal dra, duikslagte maak en balle steel.

Wat leer hierdie sport by jou skool vir spelers wat verder gaan as net wat op die veld gebeur?Dit leer jou om saam as ’n span te werk en dat jy as mens nie alle doelwitte alleen kan bereik nie.

As kaptein, watter tipe leier wil jy hierdie seisoen vir jou span wees, en watter voorbeeld wil jy stel?Ek wil deur voorbeeld lei. Ek wil as kaptein my spelers leer dat rugby iets is wat jy doen, maar nie wie of wat jy is nie. Ek wil iemand in hul lewens wees na wie hulle eendag kan terugverwys en sê dat ek vir hulle ’n lewensles geleer het.

Wanneer mense julle span hierdie jaar sien speel, wat hoop jy sal hulle ná die tyd oor die groep sê? Dat hierdie span altyd saam deurgedruk het, maak nie saak wat die omstandighede was nie. Ek hoop hulle sal sien dat ons ’n gelowige en nederige span is wat alle eer aan ons Hemelse Vader gee.

 

TagsInterskole Monnas vs Nories
Previous Article

Hoërskool Swellendam netbaluitslae

Next Article

HS Volksrust leerder vaar uitstekend by die ...

Share:

Related articles More from author

  • Gauteng JohannesburgHoërskool MonumentKrugersdorp RoodepoortRegional News

    [Onderhoud] Hoërskool Monument Rugby Eerstespankaptein – Ryno van der Westhuizen

    7th May 2026
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgHoërskool MonumentKrugersdorp RoodepoortRegional News

    Monnas vs Nories: Hoërskool Monument se A-dogters hokkiespanne

    8th May 2026
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgHoërskool MonumentKrugersdorp RoodepoortRegional News

    Monnas vs Nories: Hoërskool Monument se A-seuns hokkiespanne

    8th May 2026
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgHoërskool NoordheuwelKrugersdorp RoodepoortRegional News

    Monnas vs Nories: Hoërskool Noordheuwel se A-dogters hokkiespanne

    8th May 2026
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgHoërskool MonumentKrugersdorp RoodepoortRegional News

    Monnas vs Nories: Hoërskool Monument se A-netbalspanne

    8th May 2026
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgHoërskool NoordheuwelKrugersdorp RoodepoortRegional News

    Monnas vs Nories: Hoërskool Noordheuwel se A-seuns hokkiespanne

    8th May 2026
    By Karien Frans

  • Hoërskool Martin OosthuizenNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Martin-Oosthuizen neem deel aan Jeugskou

  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby redenaars dring deur na die nasionale finaal

  • Gauteng JohannesburgHoërskool MonumentKrugersdorp RoodepoortRegional News

    Hoërskool Monument Spesiale Sport Toekennings

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us