AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Rugby prestasie vir Longacres Privaatskool

  • Curro Langebaan netball players selected to represent West Coast

  • SPAR KZN Schoolgirls’ Hockey Challenge Grand Finals 25 and 26 July

  • Durban High School learner captained the AmaZulu FC U18 squad

  • Meridian Pinehurst learner excels at IAIGC World Championships


Gauteng JohannesburgHoërskool MonumentKrugersdorp RoodepoortRegional News
Home›Regional News›Gauteng Johannesburg›[Onderhoud] Hoërskool Monument Rugby Eerstespankaptein – Ryno van der Westhuizen

[Onderhoud] Hoërskool Monument Rugby Eerstespankaptein – Ryno van der Westhuizen

By Karien Frans
7th May 2026
188
0

ADVERTISEMENT


Share:

Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Monnas en Nories hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie.  Ons gesels met die rugby eerstespankaptein van Hoërskool Monument – Ryno van der Westhuizen.

Ryno van der Westhuizen

Hoe was die voorseisoen vir hierdie span, en wat het dit vir julle gewys oor die groep se karakter, ingesteldheid en toewyding? Die Witbulle se voorseisoen was gevul met aksie, bloed en sweet. Elke speler het sy sterk karakter gewys, op en van die veld af. Of dit nou was om op te daag vir harde oefensessies of om hul lywe op die lyn te sit teen goeie spanne, almal het gewys waartoe hulle in staat is. Ons het baie goed voorberei, waardevolle ervaring opgedoen en is gereed vir die SDC Noordvaal.

Wat maak vanjaar se eerstespan anders as vorige spanne, en hoekom moet ondersteuners opgewonde wees om julle hierdie seisoen te sien speel? Hierdie jaar se Witbulle is doelgerig. Elke speler speel met trots vir die trui en betree die veld met die regte ingesteldheid. Die Witbulle van 2026 wil en gaan weer die trots in Monument-rugby terugbring.

Wat gaan deur jou kop in die oomblikke voordat jy die veld in jou skoolkleure betree? Ek dink aan die doel wat ons as span saam het. Ek probeer alle emosie uit die situasie haal en die veld betree met ’n doelgerigte ingesteldheid om my rol as agtsteman en kaptein te vervul. Ek dink aan al die Witbulle wat voor my in my posisie gespeel het, en hoe ek die trui op ’n beter plek kan laat.

Elke sterk span het sy eie identiteit — hoe sal jy julle span se speelstyl, ingesteldheid en gees beskryf? Die Witbulle is ’n sterk span met broederskap onder mekaar. Ons het ’n magiese speelstyl wat wissel van fisieke kragspel onder die voorspelers tot presiese spoedaanvalle deur die agterspelers. Die Witbulle het ’n magtige ingesteldheid en vrees geen span wat voor hulle staan nie.

Watter standaard het jy en jou span vir julself hierdie seisoen gestel, buiten net om wedstryde te wen? Ons het besluit dat ons alles vir God sal gee, omdat Hy ons gered het en ons so bevoorreg gemaak het om in die Witbultrui te speel. Ons het baie hoë standaarde gestel, want ons wil nie met middelmatigheid tevrede wees nie. Ons wil die trots van al die spelers wat voor ons gespeel het, behou.

Watter wedstryd staan vir jou die meeste uit op die kalender, en wat maak daardie wedstryd so belangrik vir die span? Die wedstryd teen Garsfontein staan vir my uit. Dit gaan een van ons grootste uitdagings in die SDC-beker wees. Hulle is ’n talentvolle, hardwerkende span en gaan kom met alles wat hulle het.

Wie in hierdie span dink jy gaan mense hierdie seisoen verras, en wat maak daardie speler iemand om dop te hou Roché Botha. Hy begin nou meer gemaklik raak met eerstespan-rugby en raak al hoe meer selfversekerd in sy eie spel.

Wat leer hierdie sport by jou skool vir spelers wat verder gaan as net wat op die veld gebeur? Dit leer spelers om aan te hou en aan te pas wanneer dinge nie jou kant toe gaan nie. Dit help jou om dissipline op te bou en selfdissipline toe te pas. Dit verbeter spelers se ingesteldheid rondom uitdagings en help hulle om meer selfvertroue op te bou.

 As kaptein, watter tipe leier wil jy hierdie seisoen vir jou span wees, en watter voorbeeld wil jy stel? Ek wil ’n leier wees na wie elke speler in die span kan kom met hul probleme en bekommernisse. Ek wil hulle help om altyd hul koppe omhoog te hou en vir niemand terug te staan nie. Ek wil deur voorbeeld lei en altyd myself op die lyn sit vir my spanmaats.

Wanneer mense julle span hierdie jaar sien speel, wat hoop jy sal hulle ná die tyd oor die groep sê? Dat ons nooit ophou nie, en dat hulle kan sien ons speel vir mekaar.

 

TagsInterskole Monnas vs Nories
Previous Article

Hoërskool Swellendam netbalspelers neem deel aan die ...

Next Article

Hoërskool Langenhoven hoofdogter is genooi na die ...

Share:

Related articles More from author

  • Gauteng JohannesburgHoërskool MonumentKrugersdorp RoodepoortRegional News

    Monnas vs Nories: Hoërskool Monument se A-rugbyspanne

    8th May 2026
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgHoërskool MonumentKrugersdorp RoodepoortRegional News

    Monnas vs Nories: Hoërskool Monument se A-dogters hokkiespanne

    8th May 2026
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgHoërskool NoordheuwelKrugersdorp RoodepoortRegional News

    Monnas vs Nories: Hoërskool Noordheuwel se A-seuns hokkiespanne

    8th May 2026
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgHoërskool MonumentKrugersdorp RoodepoortRegional News

    Monnas vs Nories: Hoërskool Monument se A-netbalspanne

    8th May 2026
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgHoërskool NoordheuwelKrugersdorp RoodepoortRegional News

    Monnas vs Nories: Hoërskool Noordheuwel se A-dogters hokkiespanne

    8th May 2026
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgHoërskool MonumentKrugersdorp RoodepoortRegional News

    Monnas vs Nories: Hoërskool Monument se A-seuns hokkiespanne

    8th May 2026
    By Karien Frans

  • Cannons Creek Independent SchoolRegional NewsSouthern SuburbsWestern Cape

    Cannons Creek Independent School celebrated Father’s Day

  • Kwazulu-NatalMidlandsRegional NewsTreverton Prep and College

    Treverton College hosts a 24-hour Back-yard Ultra event

  • HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape

    The Grade 8 orientation program at Paul Roos Gymnasium was a resounding success

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us