Hoërskool Montana
-
Hoërskool Montana atlete ingesluit in die SA o.18 Atletiekspan
Baie geluk aan Isabella Gunter en Johanné Lamprecht van Hoërskool Montana wat by die SA 0/18-atletiekspan ingesluit is om vanaf 3 – 14 Julie ... -
Hoërskool Montana skaakspelers presteer puik by die Distrik Individuele Skaaktoernooi
Verskeie skole het aan die Distrik Individuele Skaaktoernooi deelgeneem. Die spelers het goed gevaar en al die regte skuiwe gemaak. Dankie aan almal wat ... -
Mnr en Mej Hoërskool Montana 2025
Mnr. & Mej. Montie 2025 was, soos altyd, ‘n aand van ‘glitz’, ‘glamour’, goeie vermaak, asemrowende uitrustings, ligte en verseker ‘n aand om nooit ... -
Hoërskool Montana skaakspeler gereed vir die SA Junior Geslote Kampioenskappe
Met skerp denke en ‘n briljante spelplan gaan ons eie Kaylee-Jane Koen die Suid-Afrikaanse Junior Geslote Skaakkampioenskappe 2025 aandurf! Sy is een van slegs ... -
Hoërskool Montana swemmers presteer tydens die SA Oopwater-Kampioenskappe
Drie van Hoërskool Montana se talentvolle swemmers het deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Oopwater-Kampioenskappe wat van 7 tot 9 Maart 2025 by Marina Martinique in ... -
Uitstekende Swemprestasies vir Hoërskool Montana
Uitstekende Swemprestasies vir Hoërskool Montana!Baie geluk aan al ons swemmers wat vanaf 20 – 23 Maart by Tuks Aquatic Centre, met julle uitmuntende prestasies ... -
Hoërskool Montana atlete na SA-Kampioenskappe
Baie geluk aan elke Hoërskool Montana-atleet wat gekies is om onderskeidelik aan die SA Skolekampioenskappe asook ASA-Kampioenskappe te gaan deelneem. Ons is ongelooflik baie ... -
Hoërskool Montana Pretoria Top Matrieks van 2024
Baie geluk aan die Matriekklas van Hoërskool Montana Pretoria 2024 Ons is trots op elkeen van julle! Totale aantal kanditate -271 Algehele Slaagsyfer -98.5% ... -
Hoërskool Montana graad 12 Prysuitdeling
Hartlik geluk aan al Hoërskool Montana graad 12-leerders wat hierdie jaar uitsonderlik presteer het en merkwaardige prestasies behaal het. Die volgende leerders het trofeë ... -
Hoërskool Montana VLR 2025
Baie geluk aan die leerders wat gekies is om Hoërskool Montana te verteenwoordig as VLR. -
Hoërskool Montana atlete het uitstekende prestasies gelewer by die Biathle SA Kampioenskappe
Hoërskool Montana atlete Stiaan Buys en Pippa Snyman het uitstekende prestasies gelewer by die Biathle SA Kampioenskappe, met Stiaan wat agtste en Pippa wat ... -
Skaak prestasie vir Hoërskool Montana
Hoërskool Montana skaakspeler Kaylee-Jane Koen wen 4 uit 5 en eindig 6de uit 105 spelers. Sy word ook gekies om as deel van die ... -
Hoërskool Montana skitter aan die SA Reserwebank Monetêre Beleidskomitee Skole Uitdaging
Hoërskool Montana het vanjaar vir die tweede keer aan die SA Reserwebank Monetêre Beleidskomitee Skole Uitdaging deelgeneem. Groot opgewondenheid het geheers toe hulle die ... -
Hoërskool Montana redenaars dring deur na die Artistatue Redenaars Nasionale Finaal
Baie geluk aan Hoërskool Montana redenaars Jennieke Alberts en Lisa van Sittert wat deurgedring het na die Artistatue Redenaars se Nasionale Finaal! Julle harde ... -
Hoërskool Montana Pretoria leerders is deur na Artistatue Redenaars Finaal
Baie geluk aan Jennieke Alberts en Lisa van Sittert leerders van Hoërskool Montana Pretoria wat deurgedring het na die Artistatue Redenaars se Nasionale Finaal! ... -
Hoërskool Montana Pretoria Cheerleaders ontvang Gauteng -Kleure
Hoërskool Montana Pretoria CHEERLEADERS ONTVANG GAUTENG-KLEURE Baie geluk aan ons Montie cheerleaders wat tydens die GMCA-proewe hul Gauteng-kleure verwerf het. Julle harde werk en ... -
Hoërskool Montana Pretoria leerders vaar puik by die Biathle SA Kampioenskappe
Stiaan Buys en Pippa Snyman leerders van Hoërskool Montana Pretoria het uitstekende prestasies gelewer by die Biathle SA Kampioenskappe, met Stiaan wat agste en ... -
Hoërskool Montana Pretoria het aan die SA Reserwebank Monetêre Beleidskomitee deelgeneem
Hoërskool Montana het vanjaar vir die tweede keer aan die SA Reserwebank Monetêre Beleidskomitee Skole Uitdaging deelgeneem. Groot opgewondenheid het geheers toe hulle die ... -
Hoërskool Montana Pretoria skaakspeler vaar puik by die Individuele Kampioenskappe
Kaylee-Jane Koen leerder van Hoërskool Montana Pretoria wen 4 uit 5 en eindig 6de uit 105 spelers. Sy word ook gekies om as deel ... -
Hoërskool Montana Pretoria nuutverkose Leerderraad 2025
Hiermee Hoërskool Montana Pretoria se nuwe VLR vir 2025. Baie geluk aan elke leerder ons is trots op julle . Teresa Alves Mia-Mari Aust ... -
Hoërskool Montana Pretoria leerder is deur na die semi-finaal by ATKV-redenaars
Lisa van Sittert leerder van Hoërskool Montana Pretoria se welsprekende vaardighede het haar laat deurdring na die semi-finaal van die ATKV- redenaars, ‘n prestasie ... -
Hoërskool Montana Pretoria spog met A++ by Pretoria Eisteddfod
Baie geluk JP Kritzingermet jou uitstaande prestasies by die Pretoria Eisteddfod! JP het n A++ behaal vir “Verse Speaking” en “English Sonnet”, en `n ... -
Hoërskool Montana Pretoria koor verwerf Goud by ATKV-Applous
Hoërskool Montana Pretoria is ongelooflik trots op ons Koor wat goud behaal het by die ATKV-Applous! Julle harde werk, toewyding en passie vir musiek ... -
Mnr en Mej Hoërskool Montana Pretoria 2024
Baie geluk aan die volgende deelnemers van Hoërskool Montana Pretoria wat aangewys is as die wenners van die aand! Mnr. & Mej. Hoërskool Montana ... -
Hoërskool Montana leerders kwalifiseer vir SA Nasionale Junior Oopwater swem Kampioenskappe
Baie geluk aan Hoërskool Montana swemmers Raine Botes en Jade O’Connor wat vir die Nasionale Akwatiese Oopwaterkampioenskappe se Nasionale Toernooispan gekies is! Die kompetisie, ... -
Leerder van Hoërskool Montana kry SA’s vir sagtebal
John de Klerk is ‘n trotse lid van die seuns 0.14 All Stars sagtebalspan wat na Nederland gereis het in Oktober 2023. Alhoewel hy ... -
Hoërskool Montana gekies vir Red Sox Gordon Monk-toernooi
Baie geluk aan Rioné Enslin wat as ‘n “Red Sox”- speler gekies is, wat die Tshwane Sagtebalvereniging (TSA) sal verteenwoordig in die 44ste jaarlikse ... -
Hoërskool Montana leerder verkies tot die SA o.16 Jukskeispan
Hendré Botha was tydens die 2023 SA Jukskei junior kampioenskappe in Kroonstad gekies en het vertoonwedstryde teen die SA-0.16 seuns gespeel. Baie geluk met ... -
Hoërskool Montana leerder presteer tydens die Gauteng skaak kampioenskappe
Chie-Ann het 14 Januarie deelgeneem aan die “Gauteng Inter-Region Chess Team” kampioenskappe as lid van die 0.18A Tshwane dogterspan. Sy het die beker verower ... -
Hoërskool Montana Graad 8’s klok seremonie
Nuwe tradisie in Montieland. Vrydag 2 Februarie was die begin van ‘n pragtige nuwe tradisie in Montieland waar elke nuwe graad 8-leerder die klok ... -
Twee leerders van Hoërskool Montana is verkies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die ESE 2024
EKSPO – Moya Wolfaardt en Kaylee-Jane Koen, twee van ons leerders is verkies om Suid-Afrika te gaan verteenwoordig by die ESE 2024 in Europa. ... -
Hoërskool Montana swem interhoër uitslae
Baie geluk aan elke leerder wat aan die swem interhoër deelgeneem het en Montana se naam hoog gehou het. Hierdie geleentheid was een van ... -
Hoërskool Montana atletiekafrigters hou skoolnaam hoog
Twee Montie-atletiekafrigters, Taylon Bieldt en Frikkie Pretorius, is ingesluit in die nasionale span wat Suid-Afrika in Maart by die Afrika Spele in Ghana verteenwoordig. ... -
Hoërskool Montana matriekuitslae
Totaal kandidate: 273 Slaagsyfer: 98% Vakonderskeidings: 353 Matriek leerder met die meeste onderskeidings/ Dux-leerder: Marika Taljaard Top 15 : -
Hoërskool Montana uitblinkers van 2023
Hoërskool Montana se 2023 top uitblinkers: DUX-Leerder 2023 – Marika Taljaard Harde werk word áltyd beloon. Marika Taljaard, hoofdogter van 2023, het tydens die ... -
4 Hoërskool Montana leerders deur na nasionale kampioenskappe
4 Hoërskool Montana leerders is gekies vir die Gauteng Ruiterspan wat vanaf 1 – 4 Oktober aan die Western Mounted Games Nasionale Kampioenskappe in ... -
Hoërskool Montana Fast5 Netbalspan Kwalifiseer vir SA’s
Drie van Hoërskool Montana Fast5-netbalspanne het deurgedring na die Gauteng Kampioenskappe. Ons is baie trots op die o.17 BumbleBeez, wat die seisoen op gepaste ... -
Hoërskool Montana is trots op hul talentvolle leerders
Platinum Rondte: Legends Of The Art SA Kampioenskappe. Hoërskool Montana is trots om ons wonderlike talentvolle deelnemers in die Platinum rondte te vier! Alexis ... -
13 Hoërskool Montana landloop atlete word gekies vir ASA-kampioenskappe
Die volgende Hoërskool Montana-landloopatlete is ingesluit in die AGN-landloopspan om op 16 September deel te neem aan die ASA-Kampioenskappe te Port Elizabeth. S/14: Neo ... -
Hoërskool Montana is trots op hul kansvatter finaal wenner
Hoërskool Montana is trots op hul kansvatter finaal wenner. Michelle Joubert het eersteplek behaal tydens die Kansvatter Redenaars Finaal! Ons is ongelooflik trots op ...