Primêre Skool Jim Fouché netbalspelers presteer
ADVERTISEMENT
Dit het besonder goed gegaan met die Primêre Skool Jim Fouché se o.7A en B Netbalspanne die seisoen. Die A-Span het sover 5 wedstryde gewen en die B-span 4. Die o.9A span het ook sover 5 wedstryde gewen. Baie geluk en sterkte vir die laaste deel van die seisoen!

o.7A Netbalspan

o.7B Netbalspan

o.9A Netbalspan








