Provinsiale Netbal uitblinkers van Laerskool Hartswater
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool Hartswater netbal o.12 meisies is gekies vir die Noord-Kaap Diamante span. Hulle gaan deelneem aan die SA skole byeenkoms in Boksburg.
- Kaysey van Staden
- Iné du Plessis
- Vené Maritz
- Dimpho Peters
Ons is baie trots op julle!
![]()










