Hoërskool Zwartkop atlete gekies om SA te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Twee van ons eie Zwarrie-atlete, Minke Dekker (1500m) en Elizma Le Roux (3000m hindernis), is op pad na Nigerië om Suid-Afrika by die Afrika Junior Kampioenskappe te verteenwoordig! Ons is reeds ongelooflik trots op julle. Geniet elke oomblik van hierdie ervaring!












