AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Golf results from Clifton School

  • Hoërskool Eldoraigne karateka verteenwoordig SA op die Internasionale verhoog

  • Female entrepreneur inform Durban North College learners about leadership

  • Clifton School Prep boys completed the graded music examinations

  • Hoërskool Zwartkop lanlopers hardloop NWU aan die brand


Laerskool De Tyger

Home›Regional News›Western Cape›Northern Suburbs›Category: "Laerskool De Tyger"
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger fietsryers presteer uitstekend

    By Charl Paulse
    31st March 2026
    Twee Laerskool De Tyger leerders het met groot entoesiasme deelgeneem aan ‘n fietsresies wat deur Western Cape School Cycling aangebied is! Die geleentheid het ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger se 2025 Prysuitdeling

    By Linda
    17th November 2025
    Gedurende Laerskool De Tyger se prysuitdeling het leerders erkenning ontvang vir hulle uitstekende akademiese en sport prestasies. Ons is bitter trots op elkeen van ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger presteer op die verhoog

    By Charl Paulse
    17th November 2025
    Leerders van Laerskool De Tyger het ook erkenning ontvang by ons Glansaand vir hulle puik prestasies op die verhoog. Baie geluk, ons is baie ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger kondig leerderraad en dagbestuur vir 2026 aan

    By Charl Paulse
    17th November 2025
    Dis met groot opgewondenheid en trots dat Laerskool De Tyger die leerderraad en dagbestuur van 2026 aan julle voorstel.
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger leerders presteer in stoei WP Kampioenskappe

    By Karien Frans
    25th September 2025
    Van Laerskool De Tyger se leerders het aan die WP Kampioenskap deelgeneem. Laasgenoemde het ook gedien as Provinsiale proewe vir o.8-o.20 stoeiers, om vir ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Netbal prestasie vir Laerskool De Tyger

    By Karien Frans
    24th September 2025
    Die o.10A tot o.12A het alle wedstryde in hul liga gewen en deurgegaan na die uitspeelrondtes van die groepe. Die o.12A span het hier ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Tierberg Sportdag uitslae vir Laerskool De Tyger

    By Karien Frans
    23rd September 2025
    Baie dankie aan almal wat gehelp het om die dag ‘n groot sukses te maak. ‘n Spesiale dank aan Laerskool Parow-Oos. Julle was waardige ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hokkie prestasies vir Laerskool De Tyger

    By Karien Frans
    23rd September 2025
    Laerskool De Tyger se o.13A- hokkieseuns het op 29 July 2025 teen Laerskool Goodwood Park gespeel en 4-0 gewen. Die manne het uitstekend gespeel. ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger neem deel aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod

    By Karien Frans
    23rd September 2025
    Veels geluk aan hierdie leerders wat genooi is vir sangoudisies vir die Prestige-aande. Yanienke Halgryn, Janine Coetzee, John Lukas, Estian Radyn en Ian du ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger gee om

    By Karien Frans
    23rd September 2025
    ‘n Groep leerders van Laerskool De Tyger het in die gietende reën die inwoners van George and Annie Starck Homes met sang in die ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger Kore sing met die Tygerberg Kinderkoor

    By Karien Frans
    26th May 2025
    Laerskool De Tyger se Seniorkoor het op 13 April 2025 die voorreg gehad om saam met die Tygerberg Kinderkoor en ander kore, in ‘n ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Rugby achievements from De Tyger Primary

    By Karien Frans
    26th May 2025
    On behalf of Goodwood RFC and Junior Rugby Club, we would like to congratulate the following u13 rugby players who have been selected to ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger leerders neem aan die WP-Netbalproewe deel

    By Karien Frans
    26th May 2025
    Op 9 Mei 2025 het Lea van der Merwe en Kaylie Whitehead aan die WP-Netbalproewe deelgeneem. Kaylie is na afloop van die proewe gekies ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger neem deel aan die Laerskool Bellville-Noord Sportdag

    By Karien Frans
    26th May 2025
    Baie geluk aan ons o.11- en o.12-netbalspanne met die toekenings wat hul ontvang het. Baie dankie aan al ons spanne wat deelgeneem het asook ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Skyfskiet prestasie vir Laerskool De Tyger

    By Karien Frans
    26th May 2025
    George Conradie het aan ‘n skyfskietkompetisie deelgeneem en ‘n persoonlike beste behaal in die lê posisie, wat 2de beste in die hele kompetisie (o.14, ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger karateka presteer

    By Karien Frans
    26th May 2025
    Mia Karsten het gedurende April 2025 aan die WP Kampioenskappe deelgeneem. Sy het in haar afdeling (7 jaar – o/25kg) ‘n derde plek (brons ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger leerder skitter aan dans kompetisie

    By Karien Frans
    26th May 2025
    Milandri van Niekerk het deelgeneem aan die “Elements of Dance” kompetisie vanaf 1-2 Mei 2025. Sy behaal ‘n silwer en goue medalje, asook haar ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger Landloop leerders hardloop hul harte uit

    By Karien Frans
    26th May 2025
    Elke Vrydag hardloop ons leerders hul harte uit – met uithouvermoë, glimlagte en ‘n klomp energie! Die seisoen is in volle swang en Laerskool ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger dring deur na die MNED-byeenkoms

    By Andreneza Damonse
    31st March 2025
    Op Dinsdag  4 Februarie 2025 het 40  atlete van Laerskool De Tyger aan die Parow-Ravensmead  Atletiekbyeenkoms deelgeneemen dring deur na die MNED -Byeenkoms op ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger neem deel aan die Cape Oval Dirt Karting Kampioenskappe

    By Andreneza Damonse
    31st March 2025
    Baie geluk aan die leerders van Laerskool De Tyger  Dewald Philip en Schalk Hulscher wat op 15 Februarie 2025 aan die Cape Oval Dirt ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger leerder vaar puik in Skyfskiet

    By Andreneza Damonse
    31st March 2025
    Andu Nel leerder van Laerskool De Tyger  het aan die  SAARA WP-kompetisie 1 deelgeneem .Andru het ‘n Goue Medalje verwerf in die 0.14 3P(3posisie ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger leerders presteer by die “Cape Oval Dirt Karting” Kampioenskappe

    By Charl Paulse
    12th March 2025
    Op 15 Februarie 2025 het twee leerders van Laeerskool De Tygeer deelgeneem aan die Cape Oval Dirt Karting Kampioenskappe. Baie geluk Dewald en Schalk ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger leerder gekroon as die Braaibroodjie Kampioen

    By Charl Paulse
    12th March 2025
    Baie geluk aan Luca Ferreira van Laerskool de Tyger wat as die braaibroodjie-kampioen gekroon wasvan die NG De Tyger-gemeente se jaarlikse boeresport. Welgedaan Luca ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger leerders presteer in stoei

    By Charl Paulse
    12th March 2025
    Jovan Keyter en Ruan Rawles van Laerskool De Tyger het aan die Gertjie van der Merwe – Spartan Wars Stoeitoernooi deelgeneem. Albei hierdie manne ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger atlete presteer

    By Charl Paulse
    12th March 2025
    Op Dinsdag, 4 Februarie 2025, het 40 atlete van Laerskool De Tyger aan die Parow-Ravensmead atletiekbyeenkoms deelgeneem. 20 atlete het deurgedring na die MNED-byeenkoms ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger Prysuitdeling

    By Karien Frans
    2nd December 2024
    Gedurende die Laerskool De Tyger prysuitdeling het leerders erkenning ontvang vir hulle uitstekende akademiese en sport prestasies.    
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger Ensemble behaal puik resultate

    By Karien Frans
    11th September 2024
    Laerskool De Tyger se Ensemble het 95% behaal by die Tygerberg Internasionale Eisteddfod. Baie geluk!! Ons is BAIE trots op julle.
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger Junior en Senior Kore tree op met Bellville-Noord en Die Broers

    By Karien Frans
    10th September 2024
    Beide kore van Laerskool De Tyger het deelgeneem aan kooraande saam met Laerskool Bellville-Noord en Die Broers. Dit was ongelooflik mooi!
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger is trots op hul Tygerberg Kinderkoor nuwe lid

    By Karien Frans
    10th September 2024
    Laerskool De Tyger is baie trots op hul nuwe lid (Jovidinho Parring) van die Tygerberg Kinderkoor. Mag dit vir jou ‘n wonderlike ervaring wees, ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger karateka presteer

    By Karien Frans
    27th May 2024
    Francois du Plessis-karateskool se 2de karate klubkompetisie het op 11 Mei 2024 plaasgevind. Laerskool De Tyger karateka Keisha Roux (Gr. 7) het die volgende ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger gimnaste presteer aan die WP Distrik-kampioenskappe

    By Karien Frans
    27th May 2024
    Drie van Laerskool De Tyger se leerders het aan die WP Distrik-kampioenskappe (Gimnastiek) deelgeneem. Alné Burger het ‘n silwer medalje in haar ouderdomsgroep behaal, ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Stoei uitblinkers van Laerskool De Tyger

    By Karien Frans
    27th May 2024
    Hierdie 7 Laerskool De Tyger leerders het op Saterdag 4 Mei 2024, aan die Abraham Geldenhuys WP stoeitoernooi deelgeneem. De Tyger behaal, 3 goue ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger spog met dogters krieketspan

    By Andreneza Damonse
    5th April 2024
    Ons heel eerste dogters krieketspan by Laerskool De Tyger met “coach” Mnr. Bennie Bothma. “A strong woman is a woman determined to do something ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger Prysuitdeling

    By Karien Frans
    4th December 2023
    Gedurende Laerskool De Tyger se prysuitdeling het leerders erkenning ontvang vir hulle uitstekende akademiese en sport prestasies. Ons is bitter trots op elkeen van ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger is trots op hul stoeiers

    By Karien Frans
    6th September 2023
    Ruan Rawles (Graad 1), Ewan en Arno Mostert (Graad 6) het deelgeneem aan ‘n WP-stoeitoernooi. Ruan en Ewan het ‘n 2de plek behaal, en ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger karateka vaar uitstekend

    By Karien Frans
    6th September 2023
    Keisha Roux (Graad 6) het deelgeneem aan Francois de Plessis karateskool se klubkometisie op 26 Augustus 2023. Sy het ‘n 2de plek in Kata ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger is trots op hul Junior en Senior Kore

    By Karien Frans
    6th September 2023
    Beide Laerskool De Tyger kore het deelgeneem aan kooraande saam met Bellville-Noord en Die broers. Dit was ongelooflik mooi! Die Junior koor tree weer ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger Ensemble reik uit

    By Karien Frans
    6th September 2023
    Die Laerskool De Tyger Ensemble het hierdie kwartaal op twee uitreike gegaan om by ouetehuise te gaan optree. Citrusdal en Ceres is besoek en ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger het die kwartaal afgesluit met ‘n uitstappie na Stellenbosch

    By Karien Frans
    6th September 2023
    Laerskool De Tyger het die kwartaal afgesluit met ‘n uitstappie na Stellenbosch (Acrobranch), waar leerders bietjie aktief in die natuur was. Ons het gevind ...
    Read More
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    ‘n Kwartaal 2 vol prestasie vir Laerskool De Tyger

    By Karien Frans
    8th June 2023
    ‘n Kwartaal 2 vol prestasie vir Laerskool De Tyger Rugby: Roewan Zwiegers (Graad 7) het deelgeneem aan rugbyproewe gedurende die 2de kwartaal, en is ...
    Read More
1 2

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us