Laerskool De Tyger neem deel aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod
ADVERTISEMENT
Veels geluk aan hierdie leerders wat genooi is vir sangoudisies vir die Prestige-aande. Yanienke Halgryn, Janine Coetzee, John Lukas, Estian Radyn en Ian du Toit. Laerskool De Tyger is baie trots op julle! Dankie aan Juf. Esmé Hills wat die pad saam met hulle stap.










