Hoërskool DF Malan Tygerberg Internasionale Eisteddfod Kategoriewenners
ADVERTISEMENT
Hoërskool DF Malan Tygerberg Internasionale Eisteddfod Kategoriewenners. Baie geluk aan die volgende Dee-Effers wat as kategoriewenners aangewys is by die Prestige konserte van die Tygerberg Internasionale Eisteddfod op die 14de en 15de September:
V.l.n.r : Maria Roelofse (Klavierduet); Emma Snyman (Fotografie: monochroom en kreatief); Sandrine Steyn (Blokfluitsolo en -duet)
V.l.n.r : Rebeka la Cock (Sangduet); Reagan Johnson (Sang); Ingrid Klopper (Sangduet); Inge Botha (Blokfluitduet)
V.l.n.r : Christene Knoetze (Ukelele); Anieka Wolmarans (Viool); en Juan Visagie (Klavier)










