Laer Volkskool ruiter ry 1ste plek los
ADVERTISEMENT
Laer Volkskool ruiter Gideon Viljoen het die naweek van, 11 en 12 Februarie 2022, aan die Victoria-wes perde skou deelgeneem waar hy ‘n eerste plek in die Ruiter o.10 Ope Klas behaal het asook `n tweede plek in die Ruiter o.10 Ruiterkuns klas. Baie geluk, Gideon. Trots op jou!














