Laerskool Swellendam
Laerskool Swellendam Hoofleiers vir 2026
Baie geluk aan Laerskool Swellendam se Hoofleier vir 2026. Die hoofleiers is Matthys Lourens (hoofseun), Marga Steyn (hoofdogter), Bea Koch (onderhoofdogter) en Jo Kelly ...Laerskool Swellendam neem deel aan die Polyco Skoolherwinningskompetisie
Laerskool Swellendam het met trots deelgeneem aan die Polyco Skoolherwinningskompetisie en 3de plek behaal uit 15 plaaslike skole! Ons glo dat elke klein stap ...Laerskool Swellendam Gr 1 leerder behaal die Wes-Kaap Provinsiale Spelfees
Laerskool Swellendam sê baie sterkte aan Henriette Pelser, graad 1-leerder, wat deurgedring het na die Wes-Kaap Provinsiale Spelfees eerskomende Saterdag. Ons weet jy sal ...Laerskool Swellendam leerders wys hoe energie bespaar kan word
Laerskool Swellendam is trots om aan te kondig dat Maree Puren en Minette Odendaal die interne wenners is van Swellendam Munisipaliteit se Energiebesparing Straatlig-projek!Hierdie ...Laerskool Swellendam neem deel aan die PEP Mini netbaltoernooi
Laerskool Swellendam Graad 1-3 dogters het die naweek deelgeneem aan die opwindende PEP mini-netbal toernooi ’n dag vol pret, lag, spanwerk en natuurlik… tonne ...Laerskool Swellendam landloop prestasie
Laerskool Swellendam atleet Ludwig Bezuidenhout het deelgeneem aan die Boland proewe as deel van die Noord-Boland o.12-span. 7 van ons leerders neem ook deel ...Laerskool Swellendam rugbyspelers het deelgeneem aan die Boland proewe
Ludwig Bezuidenhout leerder van Laerskool Swellendam het deelgeneem aan die Boland proewe as deel van die Noord-Boland O.12-span. 7 van ons leerders neem ook ...Laerskool Swellendam toneelgroep neen deel aan die Toneelfeeste te Fraserburg en Kathu
Die Laerskool Swellendam toneelgroep het hierdie kwartaal by Fraserburg en Kathu se toneelfeeste gaan deelneem. Die toneel word genomineer vir 7 toekennings, insluitend beste ...Laerskool Swellendam redenaars presteer goed
Die Laerskool Swellendam redenaars het hierdie kwartaal by Laerskool Jan van Riebeeck, Hoërskool Bellville en Zoetendal Akademie gaan redenaars praat. Die leerders het baie ...Laerskool Swellendam leerder dring deur na die ATKV-Finaal
Baie geluk aan Laerskool Swellendam leerder Jordan Loubser wat deurdring na die ATKV-Finaal wat op 12 Augustus plaasvind by die ATKV Klein- Kariba.Laerskool Swellendam is verskriklik trots op hul netbalspeler
Laerskool Swellendam is verskriklik trots op Nikeate Arries wat gekies is vir die Wes-Kaap o.12 netbalspan wat van 15-19 Junie in Boksburg gaan deelneem ...Laerskool Swellendam leerders is opgeneem in die skaak Overberg-span
Laerskool Swellendam leerders Johané de Graaf en Mienke Gründling is opgeneem in die Skaak Overberg-span en het 4 Mei deelgeneem aan die Wes-Kaap kompetisie.Laerskool Swellendam atleet is verkies tot die Langeberg-streekspan
Baie geluk aan Danny de Wet leerder van Laerskool Swellendam wat verkies is tot die Langeberg-streekspan.Laerskool Swellendam het die 4-Hoek byeenkoms aangebied
Laerskool Swellendam het hierdie jaar die jaarlikse 4-Hoek-byeenkoms aangebied. Die leerders en betrokke skole het dit baie geniet. Ons leerders het ook baie goed ...Laerskool Swellendam onderwysers neem deel aan die Cape Town Cycle Tour
Drie van Laerskool Swellendam se onderwysers het aan die Cape Town Cycle Tour (Argus) gaan deelneem, Sieg Miller, Charisma Heyns en Pauline Odendaal. Hulle ...Laerskool Swellendam Boland atlete
Ons wil baie geluk sê aan ons Boland-atlete: Marga Steyn, Chloe Fourie, Johan Swart, Lumari de Beer, Nikeate Arries, Nica de Wet, Marli de ...Laerskool Swellendam besoek die Swellendam museum
Laerskool Swellendam se Graad 4-leerders en onderwysers het die Swellendam museum gaan besoek. Dit was ‘n lekker ervaring vir almal.Laerskool Swellendam hierdie jaar die jaarlikse 4-hoek byeenkoms aangebied
Laerskool Swellendam het hierdie jaar die jaarlikse 4-hoek byeenkoms aangebied. Die leerders en betrokke skole het dit baie geniet. Ons leerders het ook baie goed presteer.Laerskool Swellendam Graad 4’s en onderwysers het die Swellendam museum besoek
Swellies se Graad 4-leerders en onderwysers het die Swellendam museum gaan besoek. Dit was ‘n lekker ervaring vir almal.Drie onderwysers van Laerskool Swellendam het aan die Cape Town Cycle Tour (Argus) deelgeneem
Drie van ons onderwysers het aan die Cape Town Cycle Tour (Argus) gaan deelneem, Sieg Miller, Charisma Heyns en Pauline Odendaal. Hulle het die Swellies se ...Leerder van Laerskool Swellendam verkies tot die Langeberg-streekspan
Baie geluk aan Danny de Wet wat verkies is tot die Langeberg-streekspan.Laerskool Swellendam Atlete presteer
Ons wil baie geluk sê aan ons Boland-atlete: Marga Steyn, Chloe Fourie, Johan Swart, Lumari de Beer, Nikeate Arries, Nica de Wet, Marli de Beer ...Laerskool Swellendam Eisteddfod skitter
Die volgende leerders ontvang medaljes vir beste prestasie in hul onderskeie klasse in drama by die Ratem Eisteddfod. Matthew Barry – English poem (gr7), ...LS Swellendam leerder gekies vir Kaapse Wynland krieketspan
Pieter-Gert van Deventer is opgeneem in die Kaapse Wynland krieketspan. Hulle gaan deelneem aan die Inter-Distrik toernooi 13-16 Desember in Langebaan.LS Swellendam spog met twee landlopers
Lumari en Marli de Beer het deelgeneem aan die SA Landloop Kampioenskappe in Polokwane. Lumari behaal ‘n 6de plek en is ook eerste van ...Laerskool Swellendam krieketspeler haal die Kaapse Wynland krieketspan
Pieter-Gert van Deventer is opgeneem in die Kaapse Wynland krieketspan. Hulle gaan deelneem aan die Inter-Distrik toernooi 13-16 Desember in Langebaan. Laerskool Swellendam is ...Laerskool Swellendam atlete presteer aan die SA landloop kampioenskappe
Laerskool Swellendam atlete Lumari en Marli de Beer het deelgeneem aan die SA Landloop Kampioenskappe in Polokwane. Lumari behaal ‘n 6de plek en is ...Laerskool Swellendam Eisteddfod leerders ontvang medaljes
Die volgende Laerskool Swellendam leerders ontvang medaljes vir beste prestasie in hul onderskeie klasse in drama by die Ratem Eisteddfod. Matthew Barry – English ...Laerskool Swellendam eerstespanne vir 2023
Hiermee Laerskool Swellendam se eerstespanne vir 2023. Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies was om vir hul onderskeie eerstespanne te speel en ...Laerskool Swellendam toutrekspan maak trots
Baie geluk aan die Laerskool Swellendam toutrekspan hulle het 400kg gekry Goud by die SA’sLaerskool Swellendam leerder haal die Wes-Kaap netbalspan
Laerskool Swellendam leerder Nikeate Arries is opgeneem in die o. 11 Wes-Kaap netbalspan. Ons is só trots op jou Nikeate!!!!Laerskool Swellendam Provinsiale hokkie prestasie
Kian Steenekamp en Marné Augustyn is opgeneem in die Boland Shiraz span wat 26-28 Junie in die Paarl deelneem aan die hokkie streekstoernooi. Ons ...Laerskool Swellendam kwartaal 1 hoogtepunte
Laerskool Swellendam kwartaal 1 hoogtepunte: Noord-Boland atlete: Medalje wenners – VRT Pitt toutrek: Medalje wenners-Suurbraak toutrek: Personeel Cape Town 10’s span:Laerskool Swellendam Kwartaal 4 hoogtepunte
Laerskool Swellendam Kwartaal 4 hoogtepunte: Ons jaarlikse OudePost Bistro Tennistoernooi word aangebied. Ons eie Swellies 1 span eindig 3de. Ons hou kultuurweek waarin ons ...Laerskool Swellendam Eerstespanne
Hiermee Laerskool Swellendam se Eerstespanne vir 2023. Netbal Rugby Hokkie dogters Hokkie seunsLaerskool Swellendam leerders blink uit by Swellendam se 190ste skou
Verskeie Laerskool Swellendam leerders blink uit by Swellendam se 190ste skou. Die 400kg Toutrek-span het goud behaal tydens hierdie geleentheid en die 230kg Toutrek-span ‘n ...Laerskool Swellendam se leiers vir 2022
Hartlik geluk aan Laerskool Swellendam se leiers vir 2022: Hoofseun, Zondagh Zaayman. Hoofdogter, Mila Conradie. Onderhoofseun, Maritz Engelbrecht. Onderhoofdogter, Jeanne Gouws.





































