Laerskool Swellendam se leiers vir 2022
ADVERTISEMENT
Hartlik geluk aan Laerskool Swellendam se leiers vir 2022:
- Hoofseun, Zondagh Zaayman.
- Hoofdogter, Mila Conradie.
- Onderhoofseun, Maritz Engelbrecht.
- Onderhoofdogter, Jeanne Gouws.

Leiers van links na regs: Maritz Engelbrecht (onderhoofseun), Zondagh Zaayman (hoofseun), Mnr. Jaco Swart (skoolfoof), Mila Conradie (hoofdogter) en Jeanne Gouws (onderhoofdogter).









