LS Swellendam spog met twee landlopers
ADVERTISEMENT
Lumari en Marli de Beer het deelgeneem aan die SA Landloop Kampioenskappe in Polokwane. Lumari behaal ‘n 6de plek en is ook eerste van die Wes-Kaap. Marli behaal ‘n 12de plek en is tweede van die Wes-Kaap. Marli deel ook in ‘n silwerspanmedalje vir dogters 0.10.










