Laerskool ML Fick skuts behaal uitstekende resultate tydens die Noordwes Liga
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Laerskool ML Fick skuts wat uitstekende resultate behaal het tydens die afgelope Noordwes Liga 5!
- Lucian Drake – Alt-Vere Klas 1Goud
- Bernard von Moltke – Alt-Vere Klas 1 Silwer
- Wynand Pretorius – Alt-Vere Klas 1 – Brons
- Christian Viljoen – Alt-Vere Klas 2 – Goud
- Leandry du Toit – Alt-Vere Klas 2 – Silwer
- Pierre Holtzhauzen – Alt-Vere Klas 2 – Brons
- Abrie Steyn – Alt-Vere Klas 3 –Goud
- Ethan Warren – Alt-Vere Klas3 – Silwer
- Johenko Viljoen – Alt-Vere Klas 3 Brons
- Crowley Strauss – Alt-Vere Klas 4 Brons
- Johenko Viljoen – Alt-Vere Klas 3 – Stgaan & Meester Lapwapens
- Crowley Strauss – Alt-Vere Klas 4 Kniel Lapwapen

























