Krieket uitslae vir George Voorbereidingskool
ADVERTISEMENT
George Voorbereidingskool se krieket vir kwartaal 1 het begin op 21 Januarie. Met vele reën was dit ‘n moeilike kwartaal vir wedstryde, maar Voories het steeds op hulle krieketdag seker gemaak dat meer as 100 seuns en heelwat dogters die geleentheid kry om ‘n wedstryd te speel. Die krieketseisoen het afgesluit op 8 Maart en sal weer in kwartaal 4 begin. Meer as 100 krieketspelers van Voorbereiding het reeds die geleentheid gekry om ‘n wedstryd te speel, met mini-krieket by ons krieketdag by voorbereiding waar ses skole deelgeneem het. Die krieketseisoen sal eers weer in kwartaal 4 voortgaan.
krie












