Bergfiets prestasie vir Hoërskool Stellenbosch
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan elkeen van Hoërskool Stellenbosch se bergfietsryers wat aan die afgelope twee skoleliga XCO-resies deelgeneem het. Ons spog met verskeie leerders wat podiumposises behaal het, asook menige wat in die top 10 van hulle verskeie ouderdomsgroepe geëindig het. Julle maak ons trots!
Skole XCO – Liga Resies #1: DEVONBOSCH
Aantal Leerders wat deelneem: 22
Top 5 posisies:
- Jana Terblanche (o.16 Dogters): 1ste
- Leoné Theron (o.14 Dogters): 2de
Top 10 Posisies:
- James Bird (o.14 Seuns): 6de
- Jandre van Lill (o.15 Seuns): 6de
- Teresa Malan (o.16 DOgters): 6de
- Lowhan van Zyl (o.17 Seuns): 7de
- Durandt du Plessis (o.18 Seuns): 8ste
- Skole XCO – Liga Resies #2: BETHLEHEM
- Aantal Leerders wat deelneem: 26
Top 5 posisies:
- Jana Terblanche (o.16 Dogters): 1ste
- Leoné Theron (o.14 Dogters): 1ste
- James Bird (o.14 Seuns): 4de
- Jandré van Lill (o.15 Seuns): 3de
Top 10 Posisies:
- Teresa Malan (o.16 Dogters): 8ste
- Dominique Taljaard (o.17 Dogters): 7de
- Corlia de Wee: 7de
- Lowhan van Zyl (o.17 Seuns): 10de
- Durandt du Plessis (o.18 Seuns): 8ste
- Alex Robert (o.18 Seuns): 10de

















