Laerskool Rooihuiskraal fietsryers maak trots
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal leerders Heinrich Harmse en Christoff Pieterse het gister aan die eerste Gauteng Skole X-CO wedren deelgeneem. Heinrich het 3de geëindig in die Nipper-afdeling en Cristoff was 5de in die Sprogs-afdeling. Ons is ongelooflik trots op ons Rooimier-fietsryers!
![]()










