Hoërskool Robertson ATKV-jeugtak kies nuwe bestuur
ADVERTISEMENT
Hoërskool Robertson se ATKV-jeugtak, die Taalture, het onlangs hul nuwe bestuur vir 2023 verkies. Die nuutverkose lede is as volg:
- Voorsitter: Nicolèze Viljoen
- Onder-voorsitter: Divan Mostert
- Sekretaresse: Hesta Bruwer
- Tesourier: Simone du Preez
Sterkte met jul taak in die bevordering van die Afrikaanse taal en kultuur in ons skool en gemeenskap.










