Primêre Skool Jordania Oppie Tong af wenners
ADVERTISEMENT
Oppie Tong af wenners… Baie geluk Anabelle en Milè Bezuidenhout! Hierdie twee Primêre Skool Jordania leerders (ook sussies) is albei aangewys as Nasionale wenners in hul onderskeie afdelings by die Oppie Tong af Redenaarskompetisie! Dit is voorwaar uitstekende prestasie. Ons is baie trots op hulle!

V.l.n.r: Milè Bezuidenhout (Graad 3) en Anabelle Bezuidenhout (Graad 5).









