Hoërskool Hans Strijdom atlete skop stof by Bosveld Interhoër
ADVERTISEMENT
Hoërskool Hans Strijdom atlete skop stof by Bosveld Interhoër.
Marcus van der Walt het nie net die 400m en 800m gewen nie, hy was ook die derde beste atleet van die dag. Baie geluk Marcus, dit wil gedoen wees.
Cara Louw het tydens die Bosveld Interhoër in nuwe rekord aangeteken in die D o.17 Spiesgooi. Sy het die rekord met 5m verbeter. Baie geluk Cara ons is baie trots op jou.
Mario Opperman 1ste in 400m S o.14 400m
Jolani Bronkhorst 1ste D0.17 400m
Elandi van Staden 1ste D 0.15 800m en 1500m
Eduan Steyn 1ste S 0.14 300m Hekkies
Zander Law 1 ste S 0.17 110m Hekkies
Ruth Masenya 1ste D o,17 400m Hekkies
Kylie Viviers 1 ste D0/16 Hoogspring
Paballo Nkoano 1ste o.15 Verspring
Janneman Benson 1ste S 01.6 Gewigstoot en Diskus
Pieter Harmse 1ste S 0.17 Gewigstoot
Dirigente
Sanggroep










