Koffiefontein Gekombineerde Skool atletiek prestasie
ADVERTISEMENT
Koffiefontein Gekombineerde Skool Motheo Xhariep Laerskool Atletiekbyeenkoms
Koffiefontein Gekombineerde Skool se atlete het verlede Donderdag aan die Motheo Xhariep Laerskool Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem en baie goed gevaar. Baie geluk aan die volgende atlete met hul puik prestasies:
- Jareth Scott: 1ste in verspring s/o 13. Afstand: 5,19m.
- Mxolisi Dondashe: 1ste in verspring s/o 10. Afstand: 4,30m.
- Boitshepo Nthibe (seuns o.15) het ‘n eerste plek in verspring behaal en
- Denver Jacobs (s o.16) het ‘n derde plek behaal.
Jareth Scott. Hy het ‘n eerste plek vir Verspring So/13 by die Vrystaat Kampioenskappe behaal. Ons is baie trots op jou Jareth! Baie geluk ook aan sy afrigter, juf. Denise Taylor! Nog ‘n medaljè!!! Baie geluk aan Mxolisi Dondashe vir sy 3de plek by Verspring S o/10 by Vrystaat Kampioenskappe!!! Ons is baie trots op jou!! Trots van die Xhariep!

Op die foto verskyn Jareth Scott en Mxolisi Dondashe

Op die foto verskyn: Boitshepo Nthibe en Denver Jacobs

Jareth Scott.

Mxolisi Dondashe









