Primêre Skool Jordania atlete laat die skare juig
ADVERTISEMENT
Tydens die afgelope naweek het die Primêre Skool Jordania atlete aan die JF atletiekbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Ons Jorries het hul staal gaan wys en baie goed gevaar! Baie geluk aan elke atleet wat deelgeneem het! Die deelnemende atlete het die volgende plekke behaal:
Cornel Nel S9, 60m 2de & 80m 5de.
Willie Uÿs S11, 80m 5de & 70mH 5de.
Levi Schwim S10, 100m 5de.
Rileigh Rooiland S12, 100m 2de & 150m 1ste (Rekord verbeter!)
Carli Uÿs D14, 100m 1ste (Rekord verbeter!), 200m 2de & 80mH 4de
Leigh-Anne Meyer D13, 800m 1ste & 1500m 2de.
Cameron Exley S11, 1200m 3de.
Ruhan Cilliers S12, 1200m 2de.
Dehan Cilliers S12, 1200m 3de.
Karmi Verster D11, 1200m 3de.
Ryan Sartain S13, 1500m 3de.
David Exley S13, 1500m 4de.
Arno Labuschagne S11, 70mH 3de.
Lea-me Petitt D13, 200mH 3de.
Christiaan Venter S14, GS 4de & Diskus 4de.
Amelia Rheeder D10, GS 4de.
Maricelle Nortje D12, GS 2de, Diskus 4de &
Spiesgooi 1ste.
Kesia Nel D13, Diskus 1ste & GS 5de.
Atlete (v.l.n.r) voor: Karmi Verster, Rileigh Rooiland, Cornel Nel. Middel: Ryan Sartain, Leigh-Ann Meyer, Lea-Me Pettit, Amelia Rheeder, Willie Uÿs. Agter: Cameron Exley, David Exley, Christiaan Venter, Kesia Nel, Maricelle Nortje, Ruhan Cilliers, Dehan Cilliers. Afwesig: Arno Labuschagne, Levi Schwim & Carli Uÿs.
Baie geluk ook aan Carli Uÿs wat as Beste Senior dogters baan atleet aangewys is!
Carli Uÿs










