Potchefstroom Gimnasium Interhoërwenners 2022
ADVERTISEMENT
Ons harte bars van trots. Gimmies het ’n totaal van 108 medaljes ingepalm waarvan 47 goud was, 27 silwer en 34 brons. Welgedaan! Potchefstroom Gimnasium het ’n wentotaal van 2571,5 punte aangeteken. Die dogters en die seuns het ook as algehele wenners uit die stryd getree.
- Righard Joubert, Junior Victor Ludorum
- Armand Willemse, Senior Victor Ludorum
- Sandri van Rooyen, Senior Victrix Ludorum














