Laerskool Brits hokkie prestasie
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Brits 1ste span meisies het algeheel 2de geëindig in die NW hokkie liga teen Mooirivier.

Eerstespan Hokkiedogters
Die o.13B hokkie dogters het baklei tot die einde in die finale wedstryd teen Ottosdal. Die dogters eindig 2de in die Noordwes liga en kry ‘n silwer medalje.

o.13B Hokkiedogters









