Hoërskool Strand leerder wen die Huisgenoot Nasionale Eisteddfod
ADVERTISEMENT
Hoërskool Strand spog graag met Saskia Mc Dilling wat onlangs as wenner van die Huisgenoot Nasionale Eisteddfod in die Huisgenoot verskyn het. Gaan lees gerus die artikel op bl. 90.
Source: Hoërskool Strand
Fotokrediet: Huisgenoot Fotograwe: ER Lombard en Fani Mahuntsi











