Hoërskool Brits redenaar presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Brits leerder Drian du Preez, hy is deur na die Streeksfinaal van Radikale Redenaars wat op 7 September 2024, te Potchefstroom plaasgevind het.
![]()