Hoërskool Brits
Hoërskool Brits Matriekuitslae van 2025
Hiermee Hoërskool Brits se matriekuitslae van 2025. Welgedaan! Matiekuitslae van klas van 2025 99,19 % Slaagsyfer 71,17% Universiteit vrystelling 99 Onderskeidings 59,9% Graadgemiddeld 11/20 ...Hoërskool Brits se Dienskomitee vir 2025/2026
Baie geluk aan Hoërskool Brits se Dienskomitee vir 2025/2026.Koshuisleiers 2026 vir Hoërskool Brits
Baie geluk aan Hoërskool Brits se Neldo Phago en Danika Lombard wat verkies is tot die W.R. Joyce-koshuis se leiers vir 2026.Sagtebal prestasie vir Hoërskool Brits
Skitter Sagtebal prestasie vir Hoërskool Brits aan die Tshwane-liga finaal. o.14 eindig 3de met 22-3 wen oor Akasia o.15 eindig 5de o.16 eindig 2de ...Buitesport prestasie vir Hoërskool Brits
Kayleigh Jansen van Hoërskool Brits het op 7 Oktober aan die SA Gym Games in Centurion deel geneem. Sy het ‘n algehele 2de plek ...Hoërskool Brits sagtebalspanne deur na die semi-finale
Baie baie geluk aan Hoërskool Brits se o.14-, o.16- en o.19- sagtebaldogters wat deur is na die semi-finale wat op 17 Oktober 2025 plaasvind.Hoërskool Brits ruiters gekies vir die Noordwes Ruiterspan
Die volgende leerders van Hoërskool Brits is opgeneem in die Noordwes ruiterspan wat die provinsie gaan verteenwoordig het by die Nasionale kampioenskappe gedurende die ...- CenturionGauteng PretoriaHoërskool BritsHoërskool EldoraigneHoërskool GarsfonteinHoërskool ZwartkopLaerskool Generaal Hendrik SchoemanLaerskool HennopsparkMeerhofskoolNoord-Gauteng Skole Skyfskiet Assosiasie ( NGSSA)North WestPTA EastRegional NewsRustenburg Brits and surrounds
NGSSA skuts skiet raak
Na 5 Ligas en ‘n suksesvolle proewe het 42 skuts aan die minimum vereistes voldoen en hulle kwalifiserende punt geskiet. Hulle het hul Provinsiale ... Hoërskool Brits tennisspanne is die Liga wenners
Baie geluk aan die eerstespan dogters en eerstespan seuns wat onderskeidelik die wenners is van die Rustenburg liga! Julle maak ons trots!Hoërskool Brits learners participated at the Public Speaking
Hoërskool Brits learners participated at the Public Speaking . Well done ! Junior Winner: Kayleigh Jansen Senior Winner: Jeanri Becker Grade 8 Winners: Kayleigh ...Hiermee Hoërskool Brits se hokkie uitslae
Hiermee Hoërskool Brits vs Hoërskool Hartbeespoort se Hokkie uitslae. Welgedaan aan elke speler! Eerstespan wen 2-0 o.16-span gelykop 2-2Hoërskool Brits behaal puik prestasies in dans
Hierdie leerders van Hoërskool Brits het onlangs aan die Ballroom en Latyns-Amerikaanse danseksamen van Danstique Sosiale Dansskool deelgeneem en met puik prestasies geslaag.Hoërskool Brits sagtebalspelers behaal die o.19 All Stars-span
Baie geluk aan en sterkte aan, Hoërskool Brits sagtebalspelers Wilance Bruwer en Michaela du Preez wat as deel van die o.19 All Stars-span gaan ...Hoërskool Brits leerders presteer in Ruiterkuns
Die volgende Hoërskool Brits leerders het hul Noordwes-kleure verwerf in Ruiterkuns. Duncan Mouton Shani Otto Maderie Maritz Quenné Botha Briguette Prinsloo (Level 0) Hulle ...Hoërskool Brits skuts presteer
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Brits skuts wat Saterdag, 17 Augustus 2024, aan die Noord-Gauteng proewe deelgeneem het en SA’s toe gaan wat ...Hoërskool Brits krieketspelers vaar uitstekend
Baie geluk en sterkte aan die volgende drie Hoërskool Brits krieketspelers wat gekies was om Sondag, 1 September 2024, in die tweede rondte van ...Hoërskool Brits Dienskomitee 2024/2025
Hoërskool Brits is trots om te sê dat drie tweelinge op die Dienskomitee 2024/2025 dien! Baie sterkte met die taak wat voorlê!Hoërskool Brits landloop atlete behaal die Noordwes-span
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Brits landloop atlete wat die Noordwes-span behaal het: Melissa de Lange – Gr. 11 Quenné Botha – Gr. ...Hoërskool Brits redenaar presteer
Baie geluk aan Hoërskool Brits leerder Drian du Preez, hy is deur na die Streeksfinaal van Radikale Redenaars wat op 7 September 2024, te ...Hoërskool Brits netbalspelers is gereed vir die Bojanala distrik se liga wedstryde
Hoërskool Brits spog hierdie jaar met 4 netbalspanne wat deurdring na die Best Schools-rondte. By hierdie rondte speel verskeie spanne teen skole soos Rustenburg, ...Hoërskool Brits atlete dring deur na die Noordwes-atletiek
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Brits atlete wat deurgedring het na die Noordwes-atletiek wat 9 Maart 2024 in Potchefstroom plaasgevind het. Anke Botha ...Hoërskool Brits Mnr en Mej Britsie wenners
Hoërskool Brits Mnr en Mej Britsie wenners. Baie geluk aan die volgende leerders: Mnr. Britsie 2024 – Wian van der Walt Mej. Britsie 2024 ...Hoërskool Brits Matriekuitslae 2023
Hiermee Hoërskool Brits Matriekuitslae 2023 .Baie geluk aan elke leerder! 4 Onderskeidings Jenke Rall 84.1% Annie van Scalkwyk 82.9% Suné Pretorius 79.6% Landi Pretorius ...Hoërskool Brits Prysuitdeling 2023
Hoërskool Brits is baie trots op die leerders wat die volgende toekennings ontvang het asook op ons nuwe hoofleiers vir 2024. Slegs gr. 12 ...Hoërskool Brits Prysuitdeling
Hoërskool Brits Prysuitdeling. Slegs gr. 12 leerders kan in aanmerking kom vir die trofees. ‘n Leerder kan nie meer as een van die groot ...Hoërskool Brits hou eerste Spelling Bee
6 Maart 2023 het Hs Brits hul eerste spelling BEE gehou in die personeelkamer. Die Organiseerders – Me. Ellie Hefer en me. Hantie Louw ...Mnr & Mej Hoërskool Brits 2023
Mnr & Mej Britsie 2023. Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem het aan die Mnr en Mej Britsie 2023. Die ses kategoriewenners is ...Hoërskool Brits se atlete wat aan die SA’s deelgeneem het
Hiermee Hoërskool Brits se atlete wat aan die SA’s deelgeneem het 23, 24, 25 Maart. Hulle is: Mila Rodenburg (90m Hekkies, 100m) Wilance Bruwer ...Fostering healthy academic competition as a driver for change
A Matric Excellence Awards ceremony, shining a spotlight on the incredible achievements of grade 12 learners from communities in the Madibeng Local Municipal area, ...Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Brits se hoofdogter vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Brits se hoofdogter: Ané Janse van Rensburg Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier ...Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Brits se hoofseun vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Brits se hoofseun: Braam du Toit Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by ...

































