Hoërskool Brits sagtebalspelers behaal die o.19 All Stars-span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan en sterkte aan, Hoërskool Brits sagtebalspelers Wilance Bruwer en Michaela du Preez wat as deel van die o.19 All Stars-span gaan toer na Czech Republic, Oktober 2025.











