Laerskool Tygerpoort o.13-sagtebaldogters was onoorwonne die seisoen
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Tygerpoort o.13-sagtebaldogters. Hiérdie dogters was onoorwonne deur die sagtebalseisoen. Hulle het Saterdag, 19 Oktober aan die Gauteng-kampioenskappe deelgeneem. Hulle het tydens die Gauteng-kampioenskappe aan twee wedstryde deelgeneem en is as Gauteng-wenners aangekondig. Baie geluk dogters!










