Laerskool Wonderboom leiers vir 2025
ADVERTISEMENT
E-leer leiers 2025 Baie geluk aan die volgende leerders met hulle verkiesing tot E-leer leiers:
– Kara van Staden
– Lé-Jean Kroucamp
– Gallie Matome
– Julian van Loggerenberg
– MC van Niekerk
– Arnu Meyer
Baie sterkte met julle groot taak!
![]()
Baie geluk aan die volgende leerders met hulle verkiesing tot IT leiers:
- Leah Olivier
- Cayla van Zyl
- Montresor Morris
- Jordan Kotze
Baie sterkte met julle groot taak!
![]()










