HTS Middelburg
HTS Middelburg leerder is verkies tot die Vroue Premier IPT-Span
HTS Middelburg is ongelooflik trots op Chantey-Lee Visser, wat vir die Mpumalanga Vroue Premier IPT-Span verkies is. Chantey-Lee gaan 18 – 22 Mei die ...- Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Bethlehem Voortrekker HoërskoolDurban High SchoolGrey CollegeHoër Landbouskool BolandHoërskool DuineveldHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool OuteniquaHoërskool UpingtonHoërskool WaterkloofHoërskool WittebergHTS MiddelburgJeppe High School for BoysKing Edward VII SchoolMiddelburg Hoërskool (Karoo)Oakdale LandbouskoolPaarl Boys' HighQueen's College Boys' High SchoolRondebosch Boys' High SchoolSelborne CollegeSouth African College High School (SACS)
King Price Derby Series to showcase the best that schoolboy rugby has to offer
The King Price Derby Series is set to elevate the passion, tradition, and rivalry of schoolboy rugby in 2026, delivering one of the most ... Personeel prestasie vir HTS Middelburg
Met groot trots deel HTS Middelburg dat me. Anchen Bezuidenhout en me. Verolize Havenaar deur Mpumalanga Schools Netball gekies is om die provinsie by ...HTS Middelburg Matriekuitslae van 2025
Baie geluk aan HTS Middelburg se Matriekklas van 2025! Ons loof en dank die Here vir die Matriekklas van 2025 en hul puik uitslae. ...HTS Middelburg swemmers het aan die 2025-Mpumalanga Kampioenskappe deelgeneem
HTS Middelburg swemmers het tydens die vakansie aan die 2025-Mpumalanga Kampioenskappe deelgeneem en besonderse prestasies behaal. Marcus Burger het ’n ongelooflike naweek beleef met ...HTS Middelburg krieketspeler skitter met haar kolf- én boulwerk
Tydens die provinsiale krieketweek vir o. 19-meisies het HTS Middelburg krieketspeler Chris-Mari Bezuidenhout met haar kolf- én boulwerk gewys hoekom sy n jong Protea ...7’s Rugby prestasie vir HTS Middelburg
HTS Middelburg leerders Ethan Kock, Bertu Harmse en Kwanele Mkhize het die afgelope week aan die HSBC 7’s in Dubai deelgeneem. Hul span het ...HTS Middelburg leerder ontvang die Leerling van die Jaar-trofee
Die Leerling van die Jaar-trofee is die hoogste toekenning wat ’n leerder by HTS Middelburg kan ontvang. Om hiervoor te kwalifiseer, moet ʼn leerder ...HTS Middelburg leerder ontvang toekenning vir Kameraadskap
Hailly Brits van HTS Middelburg is die soort mens wat deur haar optrede en haar menswees die mense rondom haar verander. Sy doen alles ...HTS Middelburg leerder ontvang die Vasbyt-trofee
Ware vasbyt word nie gemeet aan hoe vinnig jy hardloop, hoe hoog jy spring of hoeveel punte jy behaal nie – dit word gemeet ...HTS Middelburg leerder leef hul skool se leuse van “Ons dien” – in 2025 uit
Daar is mense wat praat oor diens, en daar is mense wat dit lééf. Anthoni Smuts van HTS Middelburg is só ’n mens – ...HTS Middelburg leerder staan haar kultuurskoene propvol
Liané Schuck, HTS Middelburg se dinamiese 2026 Ondervoorsitter van Kultuur, staan haar kultuurskoene propvol! Liané is onlangs as landswye wenner in die Huisgenoot Eisteddfod ...Middelburg THS learner qualified for the National Eskom Science Expo
ESKOM Science Expo – Nationals. Khanyisile Mlangeni from Middelburg THS achieved remarkable success with her engineering project, “Sustainable Desalination and Distillation Systems.” She was ...HTS Middelburg Interskole Redenaarsliga Nasionale Wenners
INTERSKOLE REDENAARSLIGA NASIONALE WENNERS. Anzel Schuck en Morgan Corbett van HTS Middelburg het aan die Interskole Redenaarsliga deelgeneem, aangebied deur die Universiteit van die ...- Bishops Diocesan CollegeBloemfonteinBolandEast London and SurroundsEastern CapeEastern Cape TownsFree StateGauteng JohannesburgGauteng PretoriaGrey CollegeHighveldHilton CollegeHoër Landbouskool BolandHoërskool GarsfonteinHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool WaterkloofHTS MiddelburgJeppe High School for BoysJHB CentralKing Edward VII SchoolKlein Nederburg Secondary SchoolKwazulu-NatalMaritzburg CollegeMichaelhouse CollegeMiddelburg Hoërskool (MPU)MidlandsMpumalangaNew Orleans Secondary SchoolOakdale LandbouskoolPaarl Boys' HighPTA EastQueen's College Boys' High SchoolRegional NewsRondebosch Boys' High SchoolSelborne CollegeSouth African College High School (SACS)Southern CapeSouthern SuburbsWestern Cape
Groundbreaking King Price Derby Series to expand schools’ rugby’s platform
South African schoolboy rugby is to be showcased like never before, with the 50 biggest schoolboy derbies set to feature in the spotlight of ... HTS Middelburg Gr 12 Spesiale Toekennings
HTS Middelburg Gr 12 Spesiale Toekennings. Vasbyt-trofee toegeken aan Gerry Gendall “Daar is niks in die wêreld wat kom by vasberadenheid om jou doel ...HTS Middelburg leiers en hoofleiers vir 2024 – 2025
HTS Middelburg leiers en hoofleiers vir 2024 – 2025. Hoofleiers Onderhoofleiers LeiersHTS Middelburg Matriekuitslae 2023
Hiermee HTS Middelburg Matriekuitslae 2023 .Baie geluk! 7 Onderskeidings 6 Onderskeidings 5 Onderskeidings 4 OnderskeidingsHTS Middelburg kies hul leerder leiers vir 2024
HTS Middelburg kies hul leerder leiers vir 2024: Hoofleiers 2024 Voorsitter: Toy Engelbrecht en Johané Holtshauzen Ondervoorsitter: Leerderaangeleenthede Luhan Graaff en Elandri Bezuidenhout Ondervoorsitter: ...HTS Middelburg provinsiale verteenwoordigers
Baie geluk aan die volgende HTS Middelburg leerders wat hul provinsiale kleure gekry het. Rugby Hokkie Netbal Muurbal Ringbal:HTS Middelburg Sport Kultuur en Spesiale Trofees
HTS Middelburg Sport, Kultuur en Spesiale Trofees:HTS Middelburg leiers vir 2023 aangekondig
Baie geluk aan ons Rooies wat verkies is as leiers vir 2023! HTS Middelburg wens jou alle sterkte toe met die uitnemende taak: om ...- BloemfonteinDurban and Durban NorthFree StateGrey CollegeHighveldHTS MiddelburgKearsney CollegeKwazulu-NatalMpumalangaRegional News
Kearsney Easter Rugby Festival Day One Match 6
Kearsney Easter Rugby Festival Day One MATCH 6 Grey College 22 – HTS Middelburg 19 The final game on the first day of the ... HTS Middelburg beslis ’n reusekrag in atletiek
HTS Middelburg – beslis ’n reusekrag in atletiek! ‘n Skitterende vertoning deur Rooies-atlete by die Twizza Super Schools! HTS Middelburg was Saterdag, 19 Februarie ...HTS Middelburg Klas van 2021 spog met ‘n 100% slaagsyfer
HTS Middelburg spog breëbors met uitstekende matriekuitslae! Trane van blydskap het vrylik gevloei en die personeel het met hart en siel in die matrikulante ...

























