Tag: Leiers
-
Hoërskool Langenhoven Gr 8 VRL vir 2021
Hoërskool Langenhoven se graad 8 Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2021. Baie geluk aan al die leerders wat verkies is. -
Laerskool Mooirivier se Hoofleiers vir Kwartaal 1
Hier Laerskool Mooirivier se Hoofleiers vir Kwartaal 1 Graad 7-2: Estian Terblanche en Melinne Naudé Graad 7-5: Ben Burger en Aninke Herbst Graad 7-11: Jaden Geldenhuys ... -
Laerskool Groblershoop stel leerderraad van 2021 bekend
Laerskool Groblershoop se nuut verkose leerderraad vir 2021. Baie geluk aan elkeen! -
Laerskool Midvaal stel hul hoofleiers vir 2021 bekend
Laerskool Midvaal is baie trots op ons leerders wat gekies is as leiers .Mag julle altyd die skool trots maak. Veels geluk aan ons hoofleiers vir ... -
Hoërskool Swellendam Interact Klub hou hul eerste vergadering
Die Interact Klub het laas Woensdag hulle eerste vergadering vir 2021 gehou. ‘n Nuwe bestuurspan is gekies en hulle is gereed om met 2021 se uitreike ... -
Hoërskool Aliwal-Noord VCSV Kringleiers is mooi getooi!
Die VCSV het ‘n boodskap vir al die Alies… en dit staan geskryf op hul gesigmaskers. Elke kringleier het ‘n masker ontvang met die afkorting T.H.I.N.K ... -
Hier is Laerskool Aliwal-Noord se Koshuisprefekte
Die volgende leerders is ook verkies om as Koshuisprefekte te dien. Die leerders sal die Koshuispersoneel in hul dag-tot-dag dienste bystaan en ‘n belangrike rol speel ... -
Laerskool Aliwal-Noord se Alie-raad vir 2021
Leierskap gaan absoluut oor dienslewering. Laerskool Aliwal-Noord is weer eens bevoorreg om 20 leerlinge tot die Alie-raad vir 2021 te verkies. Hierdie raad sal as skakel ... -
Hoërskool Vanrhynsdorp maak hul leiers van huis BJ Lambrechts vir 2021 bekend
Huis BJ Lambrechts se Hoof- en onderhoofleiers van 2021. Verouschka Beukes, Jeremy Lombaard, Juanda Basson Jandrè Nel. Baie geluk julle! -
Hoërskool Upington maak hul hoofleiers vir 2021 bekend
Hoërskool Upington het tydens ń kort seremonie die hoofleiers vir 2021 aangekondig. Die oomblik waarvoor almal gewag het was die aankondiging van die hoofleiers van die ... -
Laerskool Bosveld leiers besoek Sebe-Sebe Lodge
Die Leerlingraad van Laerskool Bosveld Primary het die voorreg te beurt geval om die afgelope naweek ‘n leierkamp by te woon te Sebe-Sebe Lodge. Dit was ... -
Hoërskool Volksrust kondig nuwe VLR aan
Die volgende leerders van Hoërskool Volksrust is tot VLR (prefekte) verkies in hul onderskeie grade: Baie geluk aan al die leerders wat verkies is. Graad 9 ... -
Hoërskool PJ Olivier se Laerskool Monitors Opleiding
Die Graad 7 Laerskool Monitors het hierdie naweek hul opleiding en spanbou by die koshuis gehad. Juffrou Coetzee het alles mooi beplan – van pret tot ... -
Hoërskool Porterville Huis van Riebeeck Prefekte vir 2021
Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is as hoofleiers en prefekte van die koshuis Huis van Riebeeck. Hoërskool Porterville is baie trots op julle. ... -
Hoërskool Ben Viljoen UR Inhuldiging 2021
Op Woensdag, 17 Februarie 2021, het Hoërskool Ben Viljoen se UR hulle amptelike inhuldiging gehad by Ben’s Cafeteria gehad. Met ‘n motto van “Let your light ... -
Laerskool Oranje-Noord se leerlingraad vir die 1ste semester
Met trots stel Laerskool Oranje-Noord die leerlingraad vir die 1ste semester van 2021 aan u bekend. Baie geluk aan elke leerder en hul ouers. Ons is ... -
Laerskool Baillie Park se Kwartaal 1 Leiers
Laerskool Baillie Park is verskriklik opgewonde om hul Kwartaal 1 Leiers bekend te maak. Baie geluk aan al die leerders wat gekies is, mag jul leierskap ... -
Laerskool Wesbank se leerderraad vir 2021 eerste semester
Baie geluk aan Laerskool Wesbank se Leerderraad van 2021 vir die eerste semester! Ons is trots op elkeen van julle wat gekies is om ‘n leier ... -
Laerskool Oranje-Noord se junior prefekte vir 2021 Kwartaal 1
Laerskool Oranje-Noord het hul Junior Prefekte vir 2021 Kwartaal 1 aangekondig. Baie geluk aan elke leerder en ouer. Ons is baie trots op ons junior leiers. -
Laerskool Welgemoed kondig die leiers aan vir 2021
Die skool het vandag amptelik begin vir die leerders en Laerskool Welgemoed is opgewonde en sien uit vir die jaar wat voorlê. Laerskool Welgemoed het ook ... -
Hoërskool Die Wilgers leiers vir 2021
Ons leiers vir 2021…Soos die leeu die leier is van die veld so is die WIT LEEUS die leiers van Hoërskool Die Wilgers. “Step into your ... -
Laerskool Bosveld leerlingraad leer meer oor leierskap
Pastoor Johann Young het op Maandag, 8 Februarie 2021 die Leerlingraad van Laerskool Bosveld Primary wyser gemaak op die leierskap-terrein. Die Leerlingraad van 2021 is nou ... -
Laerskool Cradock se Hoofleiers vir 2021
Laerskool Cradock het 10 seuns en 10 dogters aangewys wat gedurende 2021 as leerderleiers sal optree. Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders en hul ouers! ... -
HS Martin Oosthuizen kondig hul Seniorraad vir 2021 aan
Die Hoërskool Martin Oosthuizen op Kakamas het onlangs tydens ‘n virtuele geleentheid die skool se nuwe leerderleiers vir 2021 aangekondig. Die groep van 12-leerders word deur ... -
LS Belville- Noord gee erkenning aan die graad 7 ‘s
Laerskool Belville -Noord het drie graad 7’s leerders tydens die laaste kwartaal beloon vir goeie leiers-, asook ander eienskappe wat hul die afgelope jaar tot nou ... -
Laerskool Nylstroom maak hul hoofleiers bekend vir 2021
Laerskool Nylstroom maak hul hoofleiers bekend .Baie geluk aan ons 2021 hoofleiers wat aangewys is. Sterkte met al die uitdagings. -
Laerskool Riebeek Kasteel Leiers vir 2021
Baie geluk aan elkeen van julle wat gekies is! Mag dit ‘n baie besonderse jaar vir julle almal wees! Laerskool Riebeek -Kasteel het volle vertroue in ... -
Laerskool P.A.M. Brink maak hul hoofleiers vir 2021 bekend
Laerskool P.A.M Brink maak die hoofleiers van 2021 bekend.Baie geluk aan ons Hoofleiers vir 2021 Onderhoofdogters: Darrylin Scott Louizandre Oelofse Anelda Coetzer Hoofmeisie: Larissa le Grange ... -
Kuswag Skool Hoofleiers vir 2021
Kuswag Hoërskool Hoofleiers vir 2021 is. Hoofmeisie: Daniélle Rossouw Hoofseun: Dylan Loots Onderhoofmeisies: René Meyer en Alma van Heerden Onderhoofseuns: Michael Latsky en Bradwynne Holder Baie ... -
Die VRL vir 2021 van HTS Sasolburg is aangekondig
Die VRL vir 2021 van HTS Sasolburg is aangekondig, baie geluk aan al die leerders wat verkies is om ‘n leier vir hul skool te wees. ... -
Laerskool Goedehoop se leiers en hoofleiers vir 2021
Laerskool Goedehoop is baie trots op die volgende leerders wat verkies is om as ‘n leier vir die skool op te tree. Baie geluk julle! Hoofleiers ... -
LS Wolmaransstad maak hul hoofleiers vir 2021 bekend
Laerskool Wolmaransstad kondig met trots die hoofleiers aan van 2021. Hoofdogter: Leanke Jansen van Vuuren Hoofseun: Brendon Kellerman Onderhoofdogter Kultuur: Micaela Fourie Onderhoofseun Kultuur: Andre Dreyer ... -
Paul Sauer HS kondig die Laerskool-Leerlingraad vir 2021 aan
LAERSKOOL-LEERLINGRAAD 2021 Die Laerskool-Leerlingraad vir 2021 is hierdie week deur die Personeel en Leerlinge verkies. Baie geluk aan almal en sterkte met die groot taak. Laerskool ... -
Laerskool Stulting groet 2020 prefekte
2020 Prefekte – “you were brave and got through a strange year and serving faithfully till the end”. Baie dankie aan elkeen van julle en ons ... -
Hoërskool Prieska kondig hul Seniorraad van 2021 aan
Hoërskool Prieska maak hul Seniorraad van 2021 bekend. -
Laerskool WA Joubert leerlingleiers vir 2021
Laerskool WA Joubert stel met trots bekend hul leerlingleiers vir 2021, baie geluk aan elke leerder wat verkies is om as ‘n leier van die skool ... -
Hoërskool Robertson leerlingraad vir 2021
Baie geluk aan die leerlingraad van 2021 van Hoërskool Robertson. Ons weet 2021 gaan ‘n baie suksesvolle jaar wees vir julle en Hoërskool Robertson. Seuns Hoofseun: ... -
Hoërskool Upington kies nuwe leiers
Hoërskool Upington het onlangs hul nuwe Seniorraad vir beide die koshuise asook die skool bekendgestel. Hoërskool Upington plaas ʼn hoë prioriteit op leierskap en daarom word ... -
HS Kempton Park kondig hul hoofleiers aan vir 2021
Hoërskool Kempton Park( Kempies) hoofleiers vir 2021 is aangewys. Hoofdogter: Ni-Colé du Plessis Hoofleiers Akademie: Shannon Els ,Julius Dercksen Hoofleier Kultuur: Megan van Vuuren ,ChaunD du ...