Laerskool Wonderboom
Laerskool Wonderboom Hoflikheidskomitee 2026
Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot die Hoflikheidskomitee vir 2026! Sterkte met julle groot taak, Laerskool Wonderboom weet julle gaan ...Laerskool Wonderboom Robotika leiers 2026
Baie geluk aan die volgende Laerskool Wonderboom leerders wat verkies is as Robotika-leiers vir 2026: Mienke Havenga Janco Prinsloo Eben Steenekamp Lika van den ...Laerskool Wonderboom Padpatrollie 2026
Baie geluk aan Laerskool Wonderboom se nuwe Padpatrollie vir 2026! Ons is baie trots op julle en weet dat julle hierdie belangrike taak met ...Laerskool Wonderboom Leiers 2026
Baie geluk aan elke Laerskool Wonderboom leerder wat as ’n leier vir 2026 verkies is! Ons is trots op julle en sien uit na ...Laerskool Wonderboom GRT leiers 2026
Baie geluk aan die volgende Laerskool Wonderboom leerders wat verkies is as GRT-leiers vir 2026: Hanru Bester Llewellyn Bezuidenhout Mackenzie du Plessis Bismarck du ...Laerskool Wonderboom gholf A-span presteer
Baie geluk aan Laerskool Wonderboom gholf A-span wat deurgedring het na die finaal van die Interprovinsiale Gholfkampioenskappe wat op 1 en 2 Desember plaasvind. ...Laerskool Wonderboom ontvang toekennings by die Afrikaanse Kunstefees 2025
Laerskool Wonderboom ontvang toekennings by die Afrikaanse Kunstefees 2025. Hartlik geluk aan Tiaan Olivier en Me. San-Mari Booyse. Hulle prestasies is soos volg: Tiaan ...Laerskool Wonderboom o.12 sewesspan behaal 2de plek by die Bergsig-toernooi
Baie geluk aan Laerskool Wonderboom se o.12-sewesspan wat ’n pragtige 2de plek behaal het by die Bergsig-toernooi! Julle harde werk en spanpoging het regtig ...Laerskool Wonderboom onderwyser presteer
Laerskool Wonderboom wil graag vir mnr. Julian Ferreira hartlik gelukwens met sy uitnodiging om as skeidsregter tydens die Blou Bulle Laerskole Provinsiale Sewes Toernooi ...Laerskool Wonderboom leerder aangewys as algehele wenner van die eerste English Junior Public Speaking-aand
Baie geluk, Lisa! Lisa Theunissen in graad 3 van Laerskool Wonderboom was aangewys as die algehele wenner van ons heel eerste English Junior Public Speaking-aand! ...Laerskool Wonderboom Staccato’s as wenners van die Kaleidoscope Intermediêr-finaal bekroon
Laerskool Wonderboom is ongelooflik trots om te bewys dat die Staccato’s as wenners van die Kaleidoscope Intermediêr – finaal bekroon is! Hierdie trofee is ...Laerskool Wonderboom leerder gekies vir die o.11 Gauteng-Noord Jukskeispan
Baie geluk aan Erwee van Wyk van Laerskool Wonderboom wat gekies is vir die o.11 Gauteng-Noord Jukskei-span wat in Desember die Laerskole Week in ...Laerskool Wonderboom leerders dring deur na die Tahwane netbalspan
𝐁𝐚𝐢𝐞 𝐠𝐞𝐥𝐮𝐤 𝐚𝐚𝐧 𝐝𝐢𝐞 𝐯𝐨𝐥𝐠𝐞𝐧𝐝𝐞 𝐝𝐨𝐠𝐭𝐞𝐫𝐬 van Laerskool Wonderboom 𝐰𝐚𝐭 𝐝𝐞𝐮𝐫 𝐢𝐬 𝐧𝐚 𝐝𝐢𝐞 𝐓𝐬𝐡𝐰𝐚𝐧𝐞-𝐬𝐩𝐚𝐧. 𝟎.𝟏𝟐 – Gallie Matome – Maruné Prinsloo – Zarinda ...Laerskool Wonderboom leiers vir 2025
E-leer leiers 2025 Baie geluk aan die volgende leerders met hulle verkiesing tot E-leer leiers: – Kara van Staden – Lé-Jean Kroucamp – Gallie ...Laerskool Wonderboom leerders skitter tydens die Menlo Super 6 Akademiese uitdaging
Laerskool Wonderboom wen die Algemene kennis afdeling van die Menlo Super 6 Akademiese uitdaging uit 32 deelnemende skole! Baie trots, baie geluk!Uitstekende Allegretto Eisteddfod uitslae vir Laerskool Wonderboom koor
Laerskool Wonderboom koor het tydens die Allegretto Eisteddfod ‘n A+ en trofee: “Showcase Gala Achiever” ontvang. Baie geluk!Laerskool Wonderboom AGN Landloop uitslae
Laerskool Wonderboom het op 17 Augustus, aan die AGN Landloop deelgeneem by die Lavender Kontrei Mark. Die uitslae was soos volg. Top 10 Sion ...Laerskool Wonderboom skaak Gauteng Individueel uitslae
Laerskool Wonderboom skaak Gauteng Individueel uitslae. Abigail Haupt – 3de Veronique Prinsloo – 20ste Meandri Vorster – 22ste Mignon Swart – 23ste Donnalee du ...Distrik Wiskunde Olimpiade uitslae vir Laerskool Wonderboom
Baie geluk aan die volgende Wonnies wat deur is na die provinsiale rondte van die Wiskunde Olimpiade! Graad 4-Reinard Froneman Graad 5- Esmia Botha ...Laerskool Wonderboom seniorkoor het `n silwer-toekenning ontvang
Laerskool Wonderboom seniorkoor het `n silwer-toekenning ontvang. Baie geluk, Wonnies!Laerskool Wonderboom Junior Eisteddfod wenners Graad 1 – 3
Baie geluk aan al die Laerskool Wonderboom Graad 1 tot 3-leerders wat aan die Eisteddfod vir poësie deelgeneem het. Graad 1: Leighton van der ...Uitstekende spel deur Laerskool Wonderboom skaakspelers
Baie geluk aan Abigail Haupt, Meandri Vorster, Veronique Prinsloo en Trisa Erasmus wat deelgeneem het aan SAJCC (South African Junior Chess Championships). Hulle het pragtig ...Laerskool Wonderboom Seniorkoor verower ‘n 𝓐+ en is die kategorie-wenner by die Pretoria Eisteddfod
Die Laerskool Wonderboom Seniorkoor verower ‘n pragtige 𝓐+ en word ook aangewys as die 𝐤𝐚𝐭𝐞𝐠𝐨𝐫𝐢𝐞-𝐰𝐞𝐧𝐧𝐞𝐫 by die Pretoria Eisteddfod. Baie geluk, ons is Baie ...Laerskool Wonderboom is trots op hul skaakspelers
Baie sterkte aan Abigail Haupt, Meandri Vorster, Veronique Prinsloo en Trisa Erasmus wat hierdie naweek, 27 April tot 1 Mei aan die SAJCC-kampioenskappe (South ...Laerskool Wonderboom leerder word verkies tot die Blou Bulle o.13-span
Baie geluk aan Ruwald Cilliers wat ingesluit is in die Blou Bulle o.13-span. Laerskool Wonderboom is baie trots op jou!Laerskool Wonderboom hokkiespeler is verkies tot die Northerns Blues o.12-Skyspan
Baie geluk aan Marluné van der Merwe wat verkies is tot die Northerns Blues Hokkie o.12-Skyspan. Marluné gaan die provinsie verteenwoordig by die streekstoernooi ...- BolandBreede ValleyCenturionEast RandGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHighveldJHB CentralKing Edward VII Preparatory SchoolKrugersdorp RoodepoortLaerskool BastionLaerskool ConstantiaparkLaerskool FairlandLaerskool GoedehoopLaerskool ImpalaLaerskool Louis LeipoldtLaerskool NelspruitLaerskool Pietersburg-OosLaerskool Selection ParkLaerskool TygerpoortLaerskool TzaneenLaerskool Van Riebeeckpark PrimaryLaerskool Van RiebeeckstrandLaerskool WonderboomLaerskool WynlandLimpopoLowveldMonument Primary SchoolMpumalangaNorthern SuburbsPaarl Boys' PrimaryPTA EastPTA NorthRegional NewsSouthern SuburbsWestern Cape
Die NMI Toyota Noord-Suid rugbytoernooi vind plaas vanaf 22 Maart-26 Maart : Hier is al die Laerskool spanne
Die Laerskole word verteenwoordig deur die volgende top rugbyskole: King Edward VII Preparatory School Laerskool Bastion o.13A- en B-rugbyspan is baie opgewonde om deel ... Laerskool Wonderboom Atletiek uitslae
Baie geluk aan die 20 Wonnies wat met 29 items aan die Gauteng-kampioenskappe op 8 en 9 Maart in Boksburg deelgeneem het. Ons is ...Laerskool Wonderboom spanne word as toernooi wenners aangekondig
Baie geluk aan hierdie spanne van Laerskool Wonderboom wat as toernooi wenners aangekondig is! Ons is baie trots op julle.Laerskool Wonderboom teen Midstream Ridge
Laerskool Wonderboom teen Midstream Ridge. Laerskool Wonderboom stap ook weg as wenners van die dag! Die seuns het hul harte uitgespeel, en elke oomblik ...Laerskool Wonderboom leerder presteer in hokkie
Baie geluk aan Laerskool Wonderboom leerder Marluné van der Merwe wat gekies is vir die Northerns Blues Hokkie o.12-oefengroep vir 2024. Ons hou jou ...Uitsonderlike prestasie deur Laerskool Wonderboom ruiter
Uitsonderlike prestasie deur Laerskool Wonderboom ruiter. Baie geluk aan Isabella Glas in graad 3 wat die Wonnies by die Sanesa Nasionale Kampioenskappe Suid-Afrika verteenwoordig ...Laerskool Wonderboom swemmers wen die Interlaer B-liga vir 2023
Laerskool Wonderboom swemmers wen die Interlaer B-liga vir 2023! Hartlik geluk aan al die swemmers en die afrigters vir al die ure wat hulle ...Laerskool Wonderboom opvoeder word aangewys as Solidariteit se Onderwyser van die jaar
Laerskool Wonderboom opvoeder word aangewys as Solidariteit se Onderwyser van die jaar. Juffrou Vicki Kriel ons is super trots op jou prestasie. Baie geluk!Laerskool Wonderboom gee om vir die diere
Laerskool Wonderboom gee om vir die diere. Baie dankie Wollies Animal Shelter vir alles wat julle vir die diere doen!Laerskool Wonderboom redenaars sê hul sê by Noord van die Berg
Laerskool Wonderboom redenaars sê hul sê by Noord van die Berg. Baie geluk aan die volgende leerders wat hulle sê, gesê het by die ...Laerskool Wonderboom Leiers 2024
Hiermee Laerskool Wonderboom se Leiers vir 2024. Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies was. Divan Bloemhof SW Booyse Anje Booysen Sonia Botha ...Laerskool Wonderboom skaakspelers gee altyd hul beste
Baie geluk aan al die Laerskool Wonderboom skaakspelers wat deelgeneem het aan die Top Schools. Dit was ‘n baie lang dag en elkeen het ...Laerskool Wonderboom het 3 landloop atlete wat deurgedring het na SA’s
Laerskool Wonderboom het 3 landloop atlete wat deurgedring het na SA’s: 🇿🇦 Hulle is Onder 10: Sion Kruger (6) Janco Claassen (9) Onder 12: ...Laerskool Wonderboom leerder presteer in sang
Laerskool Wonderboom leerder presteer in sang. Mieke du Plooy het deelgeneem aan die South Africa Championships of Performing Arts (SACOPA) vanaf 31 September tot ...








































