Laerskool Wonderboom redenaars sê hul sê by Noord van die Berg
ADVERTISEMENT
Laerskool Wonderboom redenaars sê hul sê by Noord van die Berg. Baie geluk aan die volgende leerders wat hulle sê, gesê het by die Noord van die Berg – Redenaars.
Juniors:
- Trisa Erasmus – 1ste
- Jaco van den Heever – 2de
- Albert Fourie -3de
Albert Fourie
Jaco van den Heever
Trisa Erasmus
Seniors:
- Graad 4 – Kiara Lewis – 2de
- Graad 5 – Ziané Drenth -1ste
- Graad 6 – Tamzen Jacobson -ste
- Graad 4-7: algehele wenner – Ziané Drenth
Baie geluk!
Tamzen Jacobson
Ziané Drenth










