Laerskool Kathu Top 10 Akademiese presteerders Gr. 4-7 vir Junie 2026
ADVERTISEMENT
Hierdie is alles karaktereienskappe wat Laerskool Kathu behoorlik gevier het met ‘n funksie vir die Top 10 Akademiese presteerders vir Gr. 4-7 vir Junie 2026. Die skool was bevoorreg om vir G.P. van Rheede van Oudtshoorn van CoppertopConsulting by ons te verwelkom. Op ‘n interaktiewe manier het hy die leerders, en hulle ouers, inspireer om beter te kommunikeer – om anders na die wêreld te kyk, dit wat jou pla om te leer weg te vat, dié wat vir jou kosbaar is te koester en om nooit op te hou leer nie. Hy het die gehoor behoorlik laat skaterlag.
We wish to congratulate the following Top 10 achievers:
Gr. 4
1. Eli-Jana van Zyl
2. Lisa Bekker
3. Gert Coetzee
4. Willem Schlechter
5. Jannie Strauss
6. Jacques Pretorius
7. Jeanru Grobbelaar
8. Melicke Labuschagne
9. Carli Steenkamp
10. Lian Labuschagne
Gr. 5
1. Sarah Duvenhage
2. Phillip Burger
3. Janika Jonker
4. Shiloh Oppel
5. Miané Coetzee
6. Jana Cloete
7. Eugene Cockroft
8. Reuben Cockeran
9. Annebelle von Czapiewski
10. Sarah-Faye Lubbe
Gr 6.
1. Dewald Ekkerd
2. Zelri van Wyk
3. Kian Louw
4. Sonika Bekker
4. Naledi Kgagabi
6. Hugo JvRensburg
7. LJ de Villiers
8. Zandrie Viljoen
9. Ashley Engelbrecht
10. Orefile Morudu
Gr. 7
1. Alexander van Niekerk
2. Lanika Botma
3. Danél Durand
4. Megan Leipoldt
5. Kaira Lekhwi
6. Almari Reitz
7. Rosemary Jacobs
8. Charlton Duimpies
9. Nicola Nysschen
10. Carlise Maloney
Baie geluk.














