Hoërskool Volksrust prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Donderdagaand, 3 Februarie het Hoërskool Volksrust tydens die prysuitdeling erkenning gegee aan leerders wat op ’n akademiese of sport gebied presteer het gedurende 2021.
VHS wil graag spog met sommige van die presteerders.
Akademiese Erekleure:
- Gr.9 (2021): Anoushke Houy
- Gr.10 (2021): Chantel Delport
- Gr.11 (2021 ): Deliah Cromhout
Akademiese Spesiale Erekleure:
- Gr. 10 (2021): Meliné Delport
- Gr. 11 (2021): NT Moolman


Pragtige balletuitvoering deur Nerissa van Heerden.









