Laerskool Randhart leerders neem deel aan die i-Africa-tuimelkompetisie
ADVERTISEMENT
Laerskool Randhart dogters het aan die i-Africa-tuimelkompetisie deelgeneem.Hulle het nie net hul balans en krag gewys nie, maar ook hul moed, deursettingsvermoë en spangees.
Ons is ongelooflik trots op elkeen van ons dapper tuimelaars wat met soveel energie en entoesiasme hul beste gegee het en boonop dit alles met styl gedoen het!
Hiermee die uitslae.
- Cara van Lamp: 3de plek
- Payton Rayson: 4de plek
- Erin Fourie: 3de plek













