Langenhoven Gimnasium
Langenhoven Gimnasium ATKV Debatspanne kan hul praat nie hou nie
Die eerste rondte van die ATKV Debat het Saterdag 11 April 2026 te Hoërskool Outeniqua, George plaasgevind. Langenhoven Gimnasium het hierdie jaar vyf spanne ...Langenhoven Gimnasium se Top 10 leerders van Kwartaal 1
Baie geluk aan Langenhoven Gimnasium se Top 10 leerders van Kwartaal 1 – 2026! Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle!Skaak prestasie vir Langenhoven Gimnasium
Langenhoven Gimnasium skaakspeler Jack Stander is opgeneem in die Eden-span wat aan die Wes-Kaap Hoërskole Individuele Skaakkampioenskappe gaan deelneem! Die kampioenskappe vind op 2 ...Skitter tennis prestasies vir Langenhoven Gimnasium
Baie geluk aan Tameré Stewart met haar puik tennisprestasie! Sy het die afgelope vakansie aan die TSA Junior Nationals in Bloemfontein deelgeneem en uitstekend ...Spog uitslae vir Langenhoven Gimnasium ruiter
Baie geluk aan Karlize Zaayman met haar uitstekende prestasies tydens die SANESA Eden Q2-kompetisie wat op 20 en 21 Maart plaasgevind het! Karlize het ...Naweek Sportopsomming vir Langenhoven Gimnasium
Wat ’n fantastiese sportnaweek vir ons Gimmies! Ons leerders het met groot trots, energie en deursettingsvermoë deelgeneem en Langenhoven Gimnasium se naam hoog gehou ...Langenhoven Gimnasium Matriekuitslae Klas van 2025
Langenhoven Gimnasium Matriekuitslae Klas van 2025. 134 het geskryf en 134 het geslaag A-Simbole: 3 Kandidate – 7 A’s 8 Kandidate – 5 A’s ...Langenhoven Gimnasium Akademiese Top presteerders vir Kwartaal 3
Langenhoven Gimnasium Akademiese Top presteerders vir Kwartaal 3. Graad 8 Carla Boshoff Eerste klasposisie: 91,47% Gizelle Roeloffze Tweede klasposisie: 91,36% Ilse Nortje Derde klasposisie: ...Langenhoven Gimnasium Gr 12 Prysuitdeling 2025
Langenhoven Gimnasium Gr 12 Prysuitdeling 2025 wenners: Spesiale toekennings Vaktrofees vir gr. 12-leerdersKollig op Janien Müller
Janien Müller, ’n ongelooflik talentvolle Graad 12-leerder, het by die Con Spirito Forté se Nasionale Rondte haar merk gelaat met uitsonderlike prestasies in die ...Langenhoven Gim – Matriekraad 2026
Gimmies stel met trots ons nuwe Matriekraad vir 2026 bekend! Hierdie groep jong leiers gaan in die komende jaar ’n belangrike rol speel om ...Langenhoven Gim kondig nuwe VRL-ampdraers vir 2026 aan
Ons is trots om die leiers aan te kondig wat in 2026 die VRL-span gaan lei: Voorsitter: Lana Delport Onder-voorsitter: Kevin Kennedy Sekretaresse: Kara ...Laser Run Wêreldkampioenskappe
Stiaan van Wyk het tydens die Wes-Kaap 2025 Laser Run Kampioenskappe vir Eden uitgedraf en ’n puik 5de plek behaal. Met sy uitstekende tyd ...Sarah Saayman verteenwoordig ASWD by SA Landloopkampioenskappe!
Sarah Saayman het in Middelburg, Mpumalanga aan die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe deelgeneem as deel van die ASWD Landloopspan. Sy het ’n pragtige wedloop gehad en ...Gimmies verwerf ereplekke by Wes-Kaap Tentpegging
Op 6 September het Abri Swanepoel en Melanie van Rensburg aan die Wes-Kaap Tentpegging in Rawsonville deelgeneem. Beide ruiters het uitmuntend gevaar en hul ...Gimmie-tennis blink uit by TSA Tennis Eden Mini 5!
Gimnasium se talentvolle tennisspelers het onlangs aan die TSA Tennis Eden Mini 5-toernooi in George deelgeneem en weereens die skool se naam met trots ...[Onderhoud] Langenhoven Gimnasium Eerstespan seunshokkiekaptein –Roux Delport
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Langenhoven Gimnasium en Hoërskool Punt hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...[Onderhoud] Langenhoven Gimnasium Eerstespan dogtershokkiekaptein – Dané Hugo
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Langenhoven Gimnasium en Hoërskool Punt hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...[Onderhoud] Langenhoven Gimnasium Eerstespan netbalkaptein – Esti Huggett
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Langenhoven Gimnasium en Hoërskool Punt hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...[Onderhoud] Langenhoven Gimnasium Eerstespan rugbykaptein – Janes van der Merwe
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Langenhoven Gimnasium en Hoërskool Punt hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...Drie van Langenhoven Gimnasium se rugbyspelers word in provinsiale spanne opgeneem
Baie geluk aan Langenhoven Gimnasium se Joniel Claasen met sy insluiting in die o.16 Grant Khomo-span, Ethan Schoeman wat gekeur is vir die o.18 ...Langenhoven Gimnasium is trots op uitblinkers in netbal
Langenhoven Gimnasium is baie trots op vier van sy uitmuntende netbaldogters wat onlangs in provinsiale spanne opgeneem is. Anri Fourie (o.18) en Tamaré Stewart ...Bergfiets uitslae vir Langenhoven Gimnasium
SCSC MTB Liga 3 – Rheenendal, Knysna. Langenhoven Gimnasium se fietsryers het Saterdag 31 Mei 2025 hulle derde liga in Rheenendal, Knysna, aangepak en ...Langenhoven Gimnasium atlete presteer by die ASWD- en Eden-kampioenskappe
Baie geluk aan die volgende atlete wat aan die ASWD- en Eden-kampioenskappe deelgeneem het. Hulle het uitstekend gevaar en verskeie plekke behaal. Uitslae soos ...Langenhoven Gimnasium Matriekklas van 2024
Baie geluk aan Langenhoven Gimnasium se Matriekklas van 2024, julle harde werk en sukses het ons trots gemaak! 100% slaagsyfer Kandidate: 134 Baccalaureusgraad toelating: ...Langenhoven Gimnasium Prystoekenningsfunksie
Langenhoven Gimnasium Prystoekenningsfunksie: Baie geluk aan die volgende leerders met hulle uitmuntende prestasies! TOP 10: Graad 12 Jodi Potgieter 2. Lisa Steyn 3. Nadia ...Langenhoven Gimnasium Trofee wenners
Beste prestasie in atletiek: Dogter Rouxlé van der Westhuizen Beste prestasie in atletiek: seun Dwayne Kammies Beste prestasie in tweekamp Dogter Nina Cloete ...Langenhoven Gimnasium spog met splinternuwe Kafeteria
Langenhovan Gimnasium se splinternuwe kafeteria het oopgemaak. Ons leerders kan nou gedurende pouse smullekker etes en koffie koop. Die kafeteria is ook in die ...Langenhovan Gimnasium bied suksesvolle FNB Classic Clashes aan vs Hoërskool Oudtshoorn
Langenhoven Gimnasium was die gasheerskool vir ‘n FNB Classic Clashes. Dit was een van die grootste sportdae in Oudtshoorn. Die twee grootste hoërskole van ...Skitter buitesport prestasie deur Langenhoven Gimnasium Gr 8 leerder
Langenhoven Gimnasium leerder Werner Oosthuizen, graad 8, het uitstekende prestasies behaal vir sy deelname aan die stockcars Mini’s-klas. Sy prestasies is as volg: George ...Langenhovan Gimnasium Matriekuitslae 2023
Langenhoven Gimnasium is baie trots op ons matriekleerders klas van 2023.Bie geluk ! 100% Slaagsyfer Baccalaureusgraag toelating 88.46% Graadgemiddeld 65.4% 171 A-vaksimbole 206 B ...Langenhoven Gimnasium kies hul nuwe leiers
Langenhoven Gimnasium kies hul nuwe leerderleiers. Aristo Prefekte Nadia Badenhorst Genevieve Jansen Lorsha Julies Mea Maritz Janique Meyer Nadia Smith Lisa Steyn Jancke van ...Langenhoven Gimnasium se provinsiale presteerders
Hiermee Langenhoven Gimnasium se provinsiale presteerders Eden Hokkie: Seuns Edenspan o.16B Dogters: Edenspan o.14A Wes-Kaap o.14 Edenspan o.16B Edenspan o.18A Netbal Wes-Kaap: o.15 o.18 ...Langenhoven Gimnasium Verteenwoordigende Raad van Leerders Graad 8 2023
Hiermee Langenhoven se VLR Graad 8. Baie geluk aan elke leerder! Dian Potgieter, Enyah Cremer Kara Janse van Rensburg Die leerders is verkies tot ...Langenhoven Gimnasium Noodhulp Vlak1-kursus
Langenhoven Gimnasium leerders het die naweek ‘n Noodhulp Vlak 1-kursus bygewoon. Dit is ‘n baie leersame kursus en hulle is nou gereed om diens ...Langenhoven Gimnasium verower medaljes by ASWD Atletiek-byeenkoms
Langenhoven Gimnasium het 34 atlete gehad wat gekwalifiseer het vir die ASWD byeenkoms. Tydens die byeenkoms het ons 22 medaljes verower: 6 Goud 9 ...Langenhoven Gimnasium klas van 2022 Matriekpresteerders
Hiermee Langenhoven Gimnasium se klas van 2022 Matriekpresteerders Total candidates: 104 Pass rate: 98.1. Total distinctions: 139 Matric learner with the most distinctions/Dux-learner: Tanya ...Langenhoven Gimnasium leiers vir 2023
Hiermee Langenhoven Gimnasium se leiers vir 2023. Hoofleiers Carli Stemmet (onderhoofdogter) Lara-Mia Goncalves (hoofdogter) Mnr Stephanus Potgieter (skoolhoof) Hanro Basson (hoofseun) Bernard Smit (onderhoofseun) ...Langenhoven Gimnasium Top 3 presteerders per graad
Hiermee die Top 3 presteerders vir Graad 8-12: Graad 12 Tanya Smit: 96.18% Franke du Plooy: 95.34% Liebe Viljoen: 93.42% Graad 11 Hanro Basson: ...







































