AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


Langenhoven GimnasiumRegional NewsSouthern CapeWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Southern Cape›Langenhoven Gimnasium›[Onderhoud] Langenhoven Gimnasium Eerstespan seunshokkiekaptein –Roux Delport 

[Onderhoud] Langenhoven Gimnasium Eerstespan seunshokkiekaptein –Roux Delport 

By Karien Frans
21st August 2025
508
0

ADVERTISEMENT


Share:

Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Langenhoven Gimnasium en Hoërskool Punt hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie.

AWSUM het die geleentheid gehad om met Roux Delport, Eerstespan dogtershokkiekaptein van Langenhoven Gimnasium te praat oor hul voorbereiding, sterkpunte en vooruitsigte vir die seisoen..

Wat is julle span se sterkpunte hierdie jaar? ⁠ Een van ons grootste sterkpunte is dat die meerderheid van ons span al sedert graad 9 in die eerstespan speel, so ons ken mekaar se spel baie goed. 

Wat beteken dit vir jou om die skool se eerste hokkiespan te lei? Dit is ’n groot voorreg om die eerstespan hierdie jaar te lei, aangesien ons span sover baie goed vaar en ons die jonger generasies wil inspireer. 

Het julle skool ’n groot hokkiekultuur en hoe belangrik is sukses vir julle span om dit te volhou?  Ons skool se hokkiekultuur het baie gegroei die afgelope paar jaar. Ons het ’n astrobaan gekry en nuwe pawiljoene. Die sukses van ons span is belangrik sodat volgende jaar se eerstespan kan voortbou op wat ons bereik het. 

Wat wil julle as ’n span in 2025 bereik?  Ons doelwit vir 2025 was om as span te groei en die belangrikste wedstryde, soos ons derby’s en Interskole,te wen. 

Watter wedstryd en/of toernooi is vir julle die spesiaalste en hoekom?  Interskole is vir ons die belangrikste wedstryd, omdat dit vir die meerderheid van ons span die laaste wedstryd vir die skool gaan wees. 

Is daar ’n hokkiespeler of sportfiguur na wie jy opkyk, en hoe het hulle loopbaan jou benadering tot die spel beïnvloed?  Mustapha Cassiem – hy is ’n hokkielegende vir Suid-Afrika en help baie met die opleiding en afrigting van jonger spelers om hokkie in Suid-Afrika te bevorder. Ons het ook met die afrigter van dié span, (naam van afrigter) gesels:

Roux Delport

Ons het ook met die afrigter van dié span, (Andreas Schultz) gesels:

Wat kan die skool en ouers hierdie Interskole van julle span verwag? Die span is gemotiveerd en vasberade om die jaar op ’n hoë noot af te sluit. Daar is hard gewerk en hopelik sal die harde werk lei tot ’n suksesvolle interskole.

Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Interskole voor? (physically and mentally) Interskole is altyd ’n sielkundige toets. Die spelers is fisies baie goed voorberei deur die seisoen, maar die opgewondenheid en gees rondom die opbou tot die interskole kan baie energie van die span tap. Dus is dit belangrik vir my as afrigter om te sorg dat hul sielkundig voorbereid is en nie te veel fokus plaas op dinge van die veld af nie.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?  Spangees, ervaring en die wil om te wen.

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe al gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk?  Voormalige onderwyser en afrigter by Langenhoven Gimnasium, Bert Hanekom. Hy het ’n manier gehad om jou te laat glo dat jy die beste is, selfs al het dit nie altyd so gevoel nie.

 Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die baan/veld hardloop?  Speel met ’n glimlag. Ons is bevoorreg om hokkie te kan speel.

TagsLangenhoven Gimnasium vs Hoërskool Punt 2025
Previous Article

Hugenote Hoërskool leerders vaar puik by die ...

Next Article

Hoërskool Diamantveld leerders presteer tydens die Engelse ...

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool PuntRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    [Onderhoud] Hoërskool Punt Eerstespan rugbykaptein – Steven Terblanche

    20th August 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool PuntRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    [Onderhoud] Hoërskool Punt Eerstespan netbalkaptein – Nadia Wentzel 

    20th August 2025
    By Karien Frans
  • Langenhoven GimnasiumRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    [Onderhoud] Langenhoven Gimnasium Eerstespan dogtershokkiekaptein – Dané Hugo 

    20th August 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool PuntRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    [Interview] Punt High School – First team boys’ hockey captain – Matth Domingo 

    20th August 2025
    By Karien Frans
  • Langenhoven GimnasiumRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    [Onderhoud] Langenhoven Gimnasium Eerstespan netbalkaptein – Esti Huggett 

    20th August 2025
    By Karien Frans
  • Langenhoven GimnasiumRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    [Onderhoud] Langenhoven Gimnasium Eerstespan rugbykaptein – Janes van der Merwe 

    20th August 2025
    By Karien Frans

  • BloemfonteinFree StateGrey CollegeRegional News

    Grey College leerder vaar puik by die JKS Nasionale kampioenskappe

  • Kwazulu-NatalMidlandsRegional NewsWembley College

    Wembley Equestrian Academy recently held its inaugural Pony Camp at Wembley College’s Equestrian Centre

  • Die Brandwag HoërskoolEastern CapePort Elizabeth and SurroundsRegional News

    HS Brandwag se kragoptellers skitter tydens die SA Bench Press Kampioenskappe

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us