Hoërskool Diamantveld leerders presteer tydens die Engelse Olimpiade
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Hoërskool Diamantveld het aan die Engelse Olimpiade deelgeneem en die uitslae is soos volg:
- Anika van der Merwe – Silwer
- Savannah Ahjum – Silwer
- Le Roux Steyn – Silwer
- Danika Meyer – Silwer
- Michelle Fidel – Silwer
- Milan Snyman – Meriete
- Danelle Delport – Brons
- Mia Snyman – Brons
- Milan le Grange – Meriete
- Mia Truter – Deelname
Baie geluk aan elke leerder met hierdie besondere prestasie.










