Laerskool Olifantsvallei leerder neem deel aan die Synergy Cup Tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Wiané van der Vyver van Laerskool Olifantsvallei wat die afgelope naweek vir die Boland Kavaliers aan die Synergy Cup Tennistoernooi deelgeneem het. Hulle het teen WP, OP en Griekwas meegeding. Sy wen agt van haar nege wedstryde en Boland Kavaliers eindig derde. Ons is baie trots op haar.










