Ligbron Akademie Vir Tegnologie o.16 seunshokkiespan uitslae
ADVERTISEMENT
Ligbron o.16-span sit eerste ligawedstryd in die sakkie! Ligbron se o.16 seunshokkiespan het die seisoen goed afgeslaan met ń 2 – 0 oorwinning oor Curro Secunda. Ligbron trots!




















